- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteenlaan 8, Bergvliet, Constantiavallei, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ascot Gardens bied 3-ster-gegradeerde selfsorgverblyf in die Kaapse suidelike voorstad, Bergvliet, in die Constantia-vallei, en is ideaal geleë binne 20 - 30 minute se ry van die middestad, die Waterfront, strande en die lughawe af.
Ons bied 7 volledig toegeruste selfsorg-eenhede is in 'n groot, pragtige tuin. Elke eenheid het 'n privaat ingang, onderdakstoep met 'n aparte braai-area, gratis WiFi, TV met volledige DStv Premium-pakket, DVD's, musiekstelsels, radiowekker, muurkluise en plafonwaaiers. Ons verskaf alle beddegoed, badhanddoeke, eetgerei en breekware. Daar is 'n strykplank en -yster in elke suite, plus vullissakke, toiletpapier en opwasmiddel.
Elke eenheid het 'n veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde veiligheidshek. Verder is daar 'n omheinde swembad, luierstoele, 'n waskamer, 'n biblioteek met inligtingsbrosjures, en 'n voorafbetaalde telefoon beskikbaar vir gaste se gebruik. Ons het 'n rekenaar waar gaste gratis kan Skype en daar is WiFi in al die suites.
Die eienaars en bestuurders, Lesley en Barry Edkins, woon op die perseel langsaan en maak dus nie inbreuk op gaste se privaatheid nie. Honde, katte of raserige kinders mag die stil en rustige tuin en omgewing steur nie.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Eksteenlaan 8, Bergvliet, Constantiavallei, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Ascot Gardens Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bergvliet Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteenlaan 8, Bergvliet, Constantiavallei, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom