LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Asemrowende uitsig in Toti | LekkeSlaap
+9

Asemrowende uitsig in Toti

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo-weg 424, High Tide, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Asemrowende uitsig in Toti is 'n selfsorgwoonstel wat in die High Tides-kompleks in Amanzimtoti geleë is. Hierdie veiligheidskompleks is net 150 m van die strand af.

Die woonstel front na die see en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede een 'n stort het.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n leer-hoekbank en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket.

Gaste kan gebruik maak van gemeenskaplike geriewe soos die kompleks se swembad, die muntstukaangedrewe wassery, braaigeriewe en veilige kelderparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Asemrowende uitsig in Toti sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Asemrowende uitsig in Toti
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Andrew Zondo-weg 424, High Tide, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Asemrowende uitsig in Toti het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo-weg 424, High Tide, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhODBjMzBkLWQ5MmMtNDUzNC1hN2U0LTRlNGVlMGMxOGVhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 424 Andrew Zondo Road High Tide 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.050275 30.88824
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!