Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asemskep

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Beulah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Asemskep
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Reta M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Lieflike groot huis met 'n mooi uitsig van die stoep af. Uiters goed toegerus, aandag geskenk aan elke moontlikheid. Buks was baie vriendelik en reelings met Beulah was moeiteloos en flink. Ons honde het die groot grasperk geniet en kon lekker oral rondsnuffel. Die huis was ook heerlik warm toe ons wakker geword het, selfs met die ligte sneeuval buite. Let wel, daar is geen selfoonopvangs in die erf of 'n hele ent se ry weg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kurt F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt F
Gesin met klein kinders

Peaceful, tranquil and refreshing.

Asemskep is the perfect place to reset. Getting away from the influences of society. No internet, no television, no distractions. But emergency connections are available. I would like to go again when it is snowing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asemskep se terugvoer

Hi Kurt, thank you for your review. I will contact you immediately when it snows.

Asemskep
Lanel K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanel K

Stilte, skoonheid en asemskepplek.

Stilte, sterre, skoonheid en saligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asemskep se terugvoer

Hi Lanel, baie dankie en ons hoop om julle weer te sien. Groete, Beulah.

Asemskep
Andries W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W
Gesin met tieners

Fantasties.

Uitstekende geriewe en ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asemskep se terugvoer

Hi Andries, dankie en hoop julle kom gou weer. Groete, Beulah.

Asemskep
Marlize F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize F
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Beulah is 'n wonderlike gasvrou! Ons het heerlik gerus en sal graag terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asemskep se terugvoer

Hi Marlize, baie dankie. Ons wag vir julle. Groete, Beulah.

Asemskep
Liz S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz S
Saam met vriende

Groot ou plaashuis met uisig oor 'n stuk land met spilpunt en berge.

Die grondpad vanaf die N9 tot Asemskep is baie sleg, Vanaf Nieu-Bethesda is daar geen aanwysings nie en geen sein vir Google Maps nie. Baie verlate, het geen voertuig teegekom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Org V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V
Gesin met tieners

Rustig en stil, veilige plaasverblyf in groot ou plaashuis en goeie waarde vir geld.

Dit was presies wat ons nodig gehad het na 'n deurmekaar 2020. Groot ou plaashuis met breë gang, groot kamers en al die geriewe wat nodig is vir 'n lekker rustige plaaswegbreek. Die binnebraai was 'n groot pluspunt, want dit het omtrent elke aand gereën Dit was wonderlik om ook nie selfoon sein te hê by die huis nie, maar indien jy 'n vinnige of noodoproep moet maak is daar sein sowat 500 m weg van die plaashuis. Beulah het ons baie vriendelik ontvang en sekergemaak ons het alles wat ons nodig het en weet waar alles is en hoe alles werk. Ons is selfs oorgenooi vir 'n drankie na haar en Buks se huis en ons het heerlik gekuier en gesels. Dit het 2 van die 3 dae gereën wat fantasties was om te beleef in die Karoo. Ons het dus nie die swembad gebruik nie. Lekker bergfietsroetes op mooi plaaspaaie in beide rigting vanaf die plaashuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asemskep se terugvoer

Dankie Org
Dit maak my hart warm as ons gaste hulle tydjie hier geniet, ons is so dankbaar vir die reën, julle sal weer moet kom kyk hoe mooi groen ons karoo nou is.
Beulah

Asemskep
Lizette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel soos tuiskoms. Als is perfek skoon netjies. Ouwêreldse mooi. Spesiale kersversierings gemaak. Heerlike warm plaaskos!

Beulah is 'n bondeltjie vreugde. Sy doen die ekstra moeite. Die mooiste kersversierings uitgehaal en vir ons die kersliggies aangesit. Die ou bome op die werf moet honderde jare oud wees, hul deursnit is seker meer as 2 meter. Na meer as 1000 km vir die dag was dit heerlik om warm Karooplaas kos te kon eet en vroeg in 'n lekker skoon bed in te kon klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asemskep se terugvoer

Baie dankie Lizette, altyd lekker om nuwe mense te ontmoet en te akkommodeer! Hoop ons sien julle weer!

Asemskep
David R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgesonder, skoon en alle geriewe.

Baie veilig in ou opgeknapte plaashuis. Stilte en vrede met oop ruimtes. Huis is skoon en netjies. Eienaars baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asemskep se terugvoer

Baie dankie David ons hoop om julle sommer gou weer te sien!

Asemskep
Miralda R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miralda R

Kalmerend.

Die verblyf en ontvangs was baie goed. Vriendelik en skoon en heerlike plaas atmosfeer. Baie goed ingerig en alles wat jy mag nodig he is beskikbaar. Baie mooi omgewing. Die pad na die plaashuis is meer geskik vir 4x4-voertuie op hierdie stadium.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asemskep se terugvoer

Baie dankie Marinda
Ons hoop regtig dat die pad binnekort herstel sal word. Dit was lekker om jul te ontmoet.
Beulah

Asemskep
Micky T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Micky T

Behoorlike Karoo-plaaservaring!

Wat 'n beautiful ervaring! Groot en ruim binne, bietjie werk nodig buite, maar die omgewing is asemrowend. Beulah en Buks se gasvryheid was ongeëwenaar. Ons kinders en honde het dit terdeë geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asemskep se terugvoer

Dankie Micky

Asemskep
Erika B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika B
Gesin met tieners

Soos naam sê.

Baie gerieflike, ruim huis in stil omgewing - weg van stad se gedruis. Goed toegerus met alles wat nodig. Vir tiener was die afwesigheid van selfoonsein 'n effense nadeel - dalk is daar sein deur 'n ander netwerk beskikbaar. Het baie welkom gevoel. Sal graag weer daar gaan asemskep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 460
per nag, vir 13 mense
Vanaf
Vanaf R5 460
per nag, vir 13 mense
Vanaf
R5 460
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm / Plaas Heydon, , Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwM2U5ODkzLTgwYzAtNDFjZC1iNjUyLWU4NDZhYjAwYjNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 460 per nag, vir 13 mense 12 5 1 5 Farm / Plaas Heydon Middelburg District 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.612472497828 24.671254026455
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem