Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asher's In The Strand

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat geen musiek, partytjies of harde geraas toegelaat word nie.

- 'n Breekskadedeposito word gehef en moet saam met die balans van die gekwoteerde bedrag 7 dae voor die inklokdatum. Indien die balans nie betyds betaal word nie, word die bespreking gekanselleer en die deposito verbeur. Die breekskadedeposito sal binne 7 dae nadat die gas vertrek het terugbetaal word deur Asher's In The Strand en nadat breekskade en verlore items afgetrek is.

Rook streng verbode in die huis.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Troeteldiere moenie vlooie of luise hê nie!
'n Stel handdoekies word vir elke kamer voorsien.
Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke saam.

Gaste betree die perseel op eie risiko. In die geval van 'n ongeluk of 'n besering, sal die eienaar en die huuragent nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies van enige natuur nie. Die gaste stel verder die eienaar en die huuragent vry van enige eise wat mag opduik teen hom of haar.
Die eienaar of huuragent sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese wat plaasvind a.g.v. kansellasies van 'n betaalde bespreking nie, al is dit a.g.v. ongelukke buite die eienaar of huurder se beheer.
Asher’s In The Strand is 'n selfsorghuis in privaatbesit en behou die reg van toegang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 850
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R1 850
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-straat 138, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8340448f86754de3f2a59fafd69d4d237107f5beed3475d5f39de9abcbd747bb546c9d220da0e42929eb2e65a298bdb4c020?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 12 mense 46 5 1 5 138 De Beers Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.10246 18.81709