Ashfield Place of Peace

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ashfield Place of Peace bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Duynefontein. Dis net 4,4 km vanaf Melkbosstrand en 5 minute vanaf die strand geleë.

Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. In die kombuis is daar 'n yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die huis het WiFi, lugversorging en parkeerplek op die perseel.

In die voortuin is daar 'n ingeboude braai-area waar gaste kan sit en ontspan. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Atlantic Beach Gholfklub, Canal Walk Winkelsentrum, Koeberg Privaat Natuurreservaat en Table Bay se strande in.

Slaapplek

'n Bespreking by Ashfield Place of Peace sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ashfield Place Of Peace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za