Ballito Akkommodasie by Ashley Beach House | LekkeSlaap
+45

Ashley Beach House

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Ashley Beach House
Selfsorg.
Belasting en Ekstras

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 18 jaar bly gratis.

Geen besprekings vir groepe onder 23 jaar.
Geen funksies of partytjies.
Geen harde musiek nie.

Neem kennis:
Die balans moet 1 maand voor die inklokdatum betaal word.
Daar is 'n breekskadedeposito van R1000 wat gehef word en moet ook 1 maand voor die inklokdatum betaal word. Dit sal via EFT binne 10 dae na die uitklokdatum terugbetaal word indien die perseel in dieselfde toestand gelaat was as wat dit gevind is.
'n Skoonmaakfooi van R350 per dag word gehef indien dit nodig is op 'n Sondag of openbare vakansiedag. Dit moet voor aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashley-weg, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bc2c9707ba9c407b7b8c8d5611dca473a2460064234d7233d6da54b4a2b25e9b923218853b5435bf2c7b56a3e73d710fe8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Ashley Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.542076451203 31.211873593995
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za