LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ashley on Beach 408 | LekkeSlaap
+39

Ashley on Beach 408

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Eenheid 408, Welgelegen Apartment, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ashley on Beach 408 is ‘n selfsorgwoonstel wat na die see front in ‘n veilige kompleks in Kusweg in die Strand. Dié woonstel is oorkant die straat van die see geleë en naby restaurante, winkels en ‘n openbare swembad. Die woonstel bied 'n uitstekende uitsig oor die see en op Tafelberg, en is ideaal vir 'n gesinsvakansie of vir sakereisigers.

Gaste kan vir 'n 11 km-wandeling langs die strand gaan en 'n roomys kry. Die woonstel is 34 km van Kaapstad Internasionale Lughawe, 22 km vanaf Stellenbosch en naby Somerset-West Mall en Strand se gholfklub.

Dié woonstel is op die vierde verdieping en beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ‘n stort, wasbak en toilet. Bad- en strandhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, koffiemasjien en skottelgoedwasser.

Die oopplan-leefarea het ‘n etenstafel vir 4 en die sitarea het ‘n TV met Netflix, Showmax en volledige DStv Premium. Gaste kan die see en Tafelberg deur die vensters aanskou. Gratis, onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Die kompleks bied ‘n waskamer op die tweede verdieping en daar is gemeenskaplike braaigeriewe, ‘n tennisbaan en veilige parkeerplek met geslote-kringtelevisie.

Slaapplek

’n Bespreking by Ashley on Beach 408 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Ashley on Beach 408
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 46, Eenheid 408, Welgelegen Apartment, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ashley on Beach 408 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Eenheid 408, Welgelegen Apartment, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60e955c0f1256aebfc7f608a1ceae53c56024ab1d8f1bc05bc9d466f2ad61ca89ef1b011197d926ee2e2acb8e2eca1e22a4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 46 Beach Road Unit 408, Welgelegen Apartment 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1210925 18.8310777
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!