10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Jul 2020.
Van Ryneveld Akkommodasie by Ashley on Beach 408 | LekkeSlaap
+43

Ashley on Beach 408

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Ashley on Beach 408
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marelies V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelies V
Gesin met klein kinders

Alles en meer as wat jy nodig het.

Pragtig, smaakvol en netjiese eenheid met 'n pragtige uitsig! Vriendelike ontvangs en mense is baie vriendelik. Die eenheid is skoon, netjies en mooiste uitsig! Sal beslis vir enige iemand aanbeveel!

Ashley on Beach 408's terugvoer

Baie dankie, Marelies, altyd welkom terug.
Groete Ashley

Ashley on Beach 408
Justin M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M
Gesin met klein kinders

Wonderful stay, if any fault I would say not on the apartment but if the building had a pool it would have been perfect.

All round fantastic.

Ashley on Beach 408's terugvoer

Thank you for the review Justin.
Some things are out of our control.
We glad you enjoyed the apartment.
Ashley

Ashley on Beach 408
Laetitia W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W
Saam met vriende

'n Vakansie-eenheid met alles wat die vakansieganger se hart kan begeer.

Ongelooflike uitsig oor die see, reg oorkant die pad van die Strand en 49 km vanaf Kaapstad self. Die dekor is 'n lus vir die oog, beplanning en uitleg is duidelik gemik op totale gerief van die besoeker. Meer as genoeg pakplek en alles in die eenheid is funksioneel en keurig aangebied. Alle moontlike toebehore of gebruiksartikels wat jy dalk mag kortkom gedurende vakansie, is daar. Veilig, met keuse van parkering buite of onderdak, en ideale basis waarvandaan mens die Kaap kan verken. Ashley is die ideale gasvrou en 408 Welgelegen is 'n eksotiese uitspanplek waarheen jy altyd weer sal wil terugkeer.

Ashley on Beach 408's terugvoer

Thank you so much for the wonderful review, You really explored Cape Town to is fullest.
We appreciated your booking and hope to see you again in 408.
Ashley and Heinrich

Ashley on Beach 408
Anel S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met klein kinders

Dit was regtig lekker, gemaklik.

Dit was een van die netjiesste plekke waar ons nog vakansie gaan hou het. Gemaklik, skoon, alles wat jy nodig het en nog meer. Die pragtige see-uitsig was 'n groot bederf. Dankie. Dit was regtig 'n lekker vakansie!

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Eenheid 408, Welgelegen Apartment, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60e955c0f1256aebfc7f608a1ceae53c56024ab1d8f1bc05bc9d466f2ad61ca89ef1b011197d926ee2e2acb8e2eca1e22a4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 46 Beach Road Unit 408, Welgelegen Apartment 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1210925 18.8310777
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za