aanbod Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 20 Apr 2020 tot 29 Mei 2020.
Midlands Meander Akkommodasie by Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1 | LekkeSlaap
+31
+31

Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1

8 resensies
Selfsorg
  • Weeksdagaanbod - Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3.
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currys Post-pad, Midlands Meander, Howick , 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1 is Currys Post, 'n rustige klein dorpie in die Midlands Meander.

Dié sonderlinge kothuis bied 'n pragtige uitsig oor die dam. Dit het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Perkallinne, dons-duvets en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en kooktoebehore. Die sitkamer het 'n kaggel en bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die dam. 'n Gasbraaier en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan op die plaas voetslaan en bergfietsry. Ander doendinge in die breër omgewing sluit visvang, perdry, hengel, voëlkyk en fietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Currys Post-pad, Midlands Meander, Howick , 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currys Post-pad, Midlands Meander, Howick , 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmsQHqOnUqovXCYGBBTOcPoAr3nYBzFXomn2JrjwEpeBSj5glq1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Currys Post Road Midlands Meander 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.31091269059 30.131914615631
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za