LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1 | LekkeSlaap
+40

Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marisha M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, goed toegerus en 'n goeie breek van die besige stadslewe.

Met ons aankoms is ons verwelkom by 'n prentjiemooi verblyf, wat uitkyk op die dam. Wat 'n onvergeetlike tyd? Sonder televisie, geraas, selfoonsein, net omring met die natuur en 'n lekker kaggelvuur in die aand. Ons sal vir seker weer by Ashton Wold Estate 'n draai gaan maak.

Michelle V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike mooi ligging met 'n goed toegeruste eenheid.

Ons het heerlik by Bluestone Cottage 1 gebly. Die dam voor die kothuis bied 'n pragtige uitsig en die plaas is pragtig. Ons sal enige tyd weer hier kom bly. Die eenheid was ook baie goed toegerus, asook baie skoon en netjies.

Lance D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lance D
Gesin met tieners

Perfect for our needs. Enjoyed fishing and relaxing.

Quiet and peaceful. Enjoyed our stay. Fishing was great. Met our needs and good value for money.

Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1's terugvoer

Thanks for visiting and it was great meeting your lovely family.
Thanks for the lovely review. We're glad you enjoyed the fishing as well and will forward pictures of the newly renovated cottage next to the dam. Hope you'll visit again in future.

Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1
Fred S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just the place you need to go to relax and enjoy the beauty of it all. Really a lovely place.

Had a super relaxing weekend. Caught a lot of bass. Relaxed and enjoyed being out in the fresh air.

Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1's terugvoer

Thank you for your review.
Was lovely having your group. We hope you'll return again soon.

Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1
Yolanda O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda O

Pragtig.

Bietjie aan die duur kant, maar pragtig, rustige omgewing.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful.

A bit pricey, but beautiful quiet surroundings.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dawie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie S
Gesin met tieners

Stil, rustig, pragtig geleë.

Lieflike, gemaklike kothuis op 'n mooi dam. Redelik naby alles as jy bereid is om 'n bietjie te ry.

Estelle J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle J
Gesin met klein kinders

Supremely well-appointed cottage in a stunning location.

We had a lovely stay at Aston Wold! The host, Ilona, went out of her way to make sure we had everything we needed. She even assisted with some great suggestions on where to dine in the area. Lovely little touches like milk in the fridge, yummy home-baked rusks and board games, and magazines made us feel right at home. The location is stunning and we went for long walks on the well-maintained footpaths. Looking forward to visiting again.

Nelisha S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelisha S
Gesin met klein kinders

A holiday home away from home.

This was an outstanding, comfortable stay by far. Hospitality leave absolutely no room for any complaint. We had a peaceful, relaxed and tranquil stay. If you need to get away from all the rush of daily life, this is the place. Fantastic! Thank you, Ilona abnd Leon.

was R2 000
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
was R2 000
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
was R2 000
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Currys Post-pad, Midlands Meander, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1954e72bdf225e6d056c1ab6eb0862dd7d85d9eb0a14c832b80c3efe59f07a306b1a72088d862157794f66f505aa06a1cfc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 Currys Post Road Midlands Meander 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.31091269059 30.131914615631
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!