Askham Post Office Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Askham Post Office Guesthouse is lekker geleë, op pad na die Kgalagadi Transfrontier Park en ander besienswaardighede in die omliggende lande. Dit is dus 'n gerieflike oorstopplek vir reisigers.

Dié bekoorlike gastehuis bied verblyf in die skilderagtige Kalahari en is gerieflik ingerig.

Die instansie het 3 dubbelkamers met en suite-badkamers, asook 'n gesinskothuis. Die gastehuis bied slaapplek vir 10 gaste altesaam. Die kombuisies is goed toegerus vir selfsorg en daar is 'n TV in elke kamer. Privaat braaigeriewe is vir elke kamer beskikbaar. Hout, vleis en ander voorraad is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste kan hul eie maaltye voorberei of met die eienaars reël vir ontbyt en aandete teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Askham Post Office Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false