Athlone Akkommodasie by DurbanNorth lifestyle GuestHouse | LekkeSlaap
+20

DurbanNorth lifestyle GuestHouse

Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granleigh-singel 14, Athlone, Durban Noord, 4093, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

AsoRock Villa Guesthouse Durban North is 'n ruim huis met slaapplek vir 24 gaste in Athlone.

Dié dubbelverdiepinghuis het 8 slaapkamers en 6 badkamers met baddens en storte. Drie van die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 2 van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Daar is verder 'n kamer met 2 enkelbeddens en 'n ander met 6 enkelbeddens. Stapelbeddens is in 1 van die kamers beskikbaar asook 2 slaapbanke in die sitkamer.

Die groot kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n etenstafel toegerus. 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die kuierkamer gebruik waar daar 'n tafeltennisblad is, in die groen tuin ontspan, of in die swembad afkoel. Veilige parkeerplek word voorsien.

AsoRock Villa Guesthouse Durban North is naby verskeie winkels, die Blue Lagoon Strand en besienswaardighede soos die Moses Mabhida Stadion en die Suncoast Casino. Gaste kan ook Mini Town besoek wat 8 km van die huis af is, die Durban Botaniese Tuin wat 9 km van die huis af is of uShaka Marine World wat 10 km van die huis af is.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Granleigh-singel 14, Athlone, Durban Noord, 4093, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granleigh-singel 14, Athlone, Durban Noord, 4093, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e68c2e5b5bbfb408e56a5c9a04eff0223206261aba277e62ec96ea989773dc6e59b9ddf883df33189493e871cdfb879e710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 14 Granleigh Crescent Athlone 4093 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.792982 31.027911
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za