Suidelike Drakensberge Akkommodasie by Aspen Villas Fishermans Cottage | LekkeSlaap
+30

Aspen Villas Fishermans Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 17 van Castle End Plaas 15591, Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Aspen Villas Fishermans Cottage is 'n klipkothuis wat aan die voet van die suidelike Drakensberge geleë is. Dié kothuis kyk uit op die bekende Rhino Peak en die Lesotho-platorand.

Die kothuis is in 'n Wêrelderfenisgebied in dié stukkie paradys. Die prentjiemooi vallei spog met 'n 360°-uitsig oor die berge en Lesotho. Gaste kan langs die riviere en na die watervalle gaan stap.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -sitkamer. Die gesellige hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n kaggel en 'n volle en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Badhanddoeke en linne word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetkamer het 'n tafel met 6 stoele. Die sitkamer het 'n kaggel en lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels, ingeboude braaigeriewe, 'n vuurput en ongelooflike uitsigte.

Slaapplek

’n Bespreking by Aspen Villas Fishermans Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Aspen Villas Fishermans Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erfdeel 17 van Castle End Plaas 15591, Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aspen Villas Fishermans Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 17 van Castle End Plaas 15591, Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmS5KTEKqmT2kGKI37O9u4OlDHZ4G4U4PWI7UCn3ZbxJJ0AgObo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 Port 17 of the Farm Castle End No 15591 Drankensberg Gardens Rd 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.747014200309 29.26062987723
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za