Drakensberge Akkommodasie by Aspen Villas Bushmans Rest Rondavel | LekkeSlaap
+14

Aspen Villas Bushmans Rest Rondavel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Aspen Villa, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aspen Villas Bushmans Rest Rondavel is 'n grasdakrondawel in die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge en word omring deur 'n manjifieke uitsig op die berg.

Die rondawel het slaapplek vir 2 gaste en 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is goed toegerus om maaltye voor te berei en sluit 'n tweeplaatstoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in. Buite is daar 'n beskutte stoep met braaigeriewe waar gaste kan ontspan, of hulle kan na die piekniekplek langs die rivier stap om 'n bietjie lyn nat te maak.

Indien gaste graag die Ezemvelo wil verken, is daar roetes naby waar hulle kan stap of fietsry na die poele en grotte. Uitstappies met 'n 4x4 kan teen Sanipas aangedurf word of 'n toer kan gereël word. Ry al langs die prentjiemooi roete na die Olde Duck-koffiewinkel en -dierplaas, die Underberg-kaasfabriek, Himeville Museum, en stop vir middagete by een van die restaurante langs die pad. Daar is ook 'n 18 putjie-gholfbaan by Fairways. Khotso en Lake Naverone bied perdritte teen die berg en om die rivier vir ervare en nuwe perderuiters.

Slaapplek

’n Bespreking by Aspen Villas Bushmans Rest Rondavel sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Drakensberg Gardens-weg, Aspen Villa, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Aspen Villa, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1afca0ff08c2b7339496b5d1e04ba456d2a17f66ec0317e2dcba7c64bfd13c71f4f9c7e4b7d5c7cb4382eb00e93ac67454d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) Drakensberg Gardens Road Aspen Villa 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.746726206089 29.261107156676
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za