Aspidistra Garden Centre Rooms

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aspidistra Garden Centre Rooms is in 'n lieflike kwekery langs die R310 in die rigting van Stellenbosch geleë.

Aspidistra Garden Kamer 1 beskik oor 'n dubbelbed, terwyl Aspidistra Garden Kamer 2 oor 2 enkelbeddens beskik. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi.

Die kamers bied toegang tot 'n gemeenskaplike tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Rook is verbode in die Aspidistra Garden Centre Rooms en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Gaste kan gerus die welige kwekery verken en die kuns waardeer. Die kwekery is ook die tuiste van 20 verskillende skouhoenders.

Aspidistra Garden Centre Rooms is omring deur verskeie wynlandgoedere, wynplase, restaurante en is net 13 km van Stellenbosch af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aspidistra Garden Centre Rooms gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za