Assegaaibos 202

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Assegaaibos 202 is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Hartenbos.

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die laaste 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad. Gaste moet eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sitkamer met 'n TV en DStv.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai-area. Daar is 'n aangewese parkeerplek, asook parkeerplek vir gaste. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Assegaaibos 202 is 2 km vanaf Hartenbos se seefront met verskeie restaurante, winkels en 'n klein waterpark. Hartenbos bied verskeie doendinge wat voetslaan, visvang, swem, kanovaart of walviskyk tussen Mei en November insluit. Gaste kan die Hartenbos Waterpark, ATKV-Hartenbos Museum van die Groottrek en die ATKV-oord besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Assegaaibos 202 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Assegaaibos 202 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za