Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Assegaaibosch Country Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete 62, Langkloof, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 372 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Assegaaibosch Country Lodge bied 'n ongelooflike pakket vir enige natuur- of gesinsvakansie, romantiese wegbreek, sakegeleentheid, troue of funksie. Tussen die welige Tsitsikamme-woude en die uitgestrekte blou Kouga-bergreeks, staan hierdie lodge, 'n skamele 75 minute se rit van Gqeberha (Port Elizabeth) af, en 'n uur weg van Plettenbergbaai op die skilderagtige R62-snelweg.

Die lodge is ook naby die suidelike poort van die Baviaanskloof Mega Reservaat, 'n erfenisgebied wat weens sy ryk biodiversiteit van ontsagtelike waarde is. Dit maak die lodge 'n ideale basis vanwaar begeleide toere, avontuur-aktwiteite en selfrit-verkenningstogte van die area kan plaasvind.

Die kamers is smaakvol gemeubileer met keurige items en bykomstighede wat met die hand gekies is vir uiterste gemak. Die lodge het 13 kamers wat rondom 'n swembad met 'n houtdek-area gebou is. Die hoofhuis het 6 addisionele kamers wat apart of as 'n geheel gehuur kan word. Kraakvars wit katoenlinne komplimenteer die natuurlike kleure wat elke kamer verwelkomend en stylvol laat voel. Die matrasse is van hoogstaande gehalte om 'n goeie nagrus te verseker.

Die badkamers is toegerus met unieke en gemaklike stortrakkies en luukse toiletbenodighede. Alhoewel elke kamer 'n TV-stel het, sal gaste die lieflike uitsig van die privaat balkon af aanloklik vind. Sommige kamers kyk uit oor die helderkleurige wilde blomme in die tuin, terwyl ander op die swembad en dek (met die berge in die verte) oopmaak.

Spesiale vaste spyskaarte word weekliks opgestel. Ons gebruik net die varsste produkte wat beskikbaar is. Die eetkamers wat gebruik word, hang af van die weer, besprekings en beplande vaste spyskaarte vir die week.

Gaste is welkom om die geriewe op die perseel te gebruik insluitend die tafeltennis en pooltafels, swembad en tennisbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Assegaaibosch Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Roete 62, Langkloof, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Assegaaibosch Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 372
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 372
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete 62, Langkloof, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a28510e3bd7f9c665069f8868a31c460af529bc771ac7059232a2a9d5268f378041d1facff3e87d88d59fe5d46666f9aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 372 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Route 62 Langkloof 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.945700755015 24.314074516296