Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Assegai Rest

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Assegai Rest
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Andrea H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea H
Gesin met klein kinders

Wonderful and relaxing.

Assegai Rest is a lovely family retreat with loads of outdoor space for kids and fur babies. Would recommend this accommodation to anyone that loves the outdoors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roelf J
Gesin met klein kinders

Baie mooi ligging. Huis netjies.

Huis skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Assegai Rest se terugvoer

Thank you Roelf, we are pleased your family had a good stay at Assegai Rest, it was a pleasure to host you.

Assegai Rest
Enid S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enid S

Relaxing farm stay.

Lovely setting in the mountains with very scenic hikes on the farm. Very cute cows on the farm - which also means you have to do some cow dung hopping when you go on the walks. A clean shared swimming pool to cool off in the hot summer Robertson days. The back stoep braai area with lots of wood for the "kuier" fire was very cozy and provides a lovely space for star gazing. The kitchen was well equipped for self-catering. Jackie popped around later in the day to greet us and give us a brief overview of our surrounds and answer any questions we might have. For us, the beds were rather hard and we didn't get a comfortable sleep. The room next to the kitchen had a lot of "electronic controls " and the various lights flash and flicker in the dark which disturbs ones sleep. Would be better if these controls were placed in the kitchen. Overall we had a lovely relaxing time and enjoyed the farm and the quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L
Saam met vriende

Pragtige, baie rustige omgewing.

Baie netjies en skoon en lekker huis om in te bly. Baie behulpsame en vriendelike eienaars. Lekker roetes om te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V
Saam met vriende

Briljant.

Briljant, beste diens, baie ruim en perfek vir honde. Baie skoon en netjies. Absoluut geen selfoonopvangs, so kom voorberei!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S
Saam met vriende

Baie rustig.

Dis 'n baie gemaklike, rustige en heerlike huis met als wat jy benodig. Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Assegai Rest se terugvoer

Dear Francois,
It was great to see you and your group of friends again at Assegai Rest. Thank you for your review, we look forward to seeing you again in the future.
Kind regards,
Jackie

Assegai Rest
Jaco G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Gesin met tieners

Rustige plaasvakansie, met baie om te doen in die omgewing.

Assegai Rest is die ideale plaasbestemming waar jy kan rus met die mooiste uitsig op die berge. Dis tog naby verskeie wynplase, en daar is heelwat om in die omgewing te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zonia N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonia N

Ontspannend.

Uitstekende, stil, netjiese, plaasatmosfeer verblyf met die mooiste uitsig! Veilig vir kinders om rond te hardloop asook vir jou vierpotige kinders, ons het dit terdeë geniet en sal dit beslis kan aanbeveel. André en Jackie is dierbare mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Assegai Rest se terugvoer

Dear Zonia,

Thank you so much for your review. We are pleased to hear that you enjoyed the farm setting and the peace and quiet.

We look forward to seeing you again.

Kind regards,
Jackie and Andre

Assegai Rest
Cobus E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus E
Saam met vriende

Ruim verblyf met 'n salige atmosfeer, omring deur wonderlike natuurskoon.

Assegaai House het alles gebied wat ons kon benodig. Die akkommodasie was netjies en lekker groot. Die omgewing in die vallei rondom die plaas is perfek vir natuurliefhebbers, met lekker stap-opsies reg vanaf die voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Assegai Rest se terugvoer

Dear Cobus
Thank you very much for your review. We are very pleased you all enjoyed the surroundings and your stay in the house on Assegai Rest farm. Look forward to seeing you again.
Regards Jackie & Andre

Assegai Rest
Johan V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Baie stil, afgeleë plaashuis moeilik bereikbaar sonder telefoonontvangs.

Die huis is baie ruim, en daar is geen diefwering/veiligheidshekke nie. Die omgewing is rustig, maar die grondpad na die huis is plek-plek swak. Ontvangs was vriendelik. Sal dit aanbeveel vir mense wat sonder telefone oor die weg kan kom en vir mense wat wil wegkom van die stad se lawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 295
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 295
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 295
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcbf325a108a6569375497eb84676ae38cbdcd6d2ee15fa43fb095c1437bcea4a747b5571cff833dd0fb7f28c82bee7a0d81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 295 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Assegai Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.775954746742 19.982028007507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem