Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Assendelft Lodge & Bush Camp

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goeiemoed Plaas Nommer 90, Prins Albertweg, 6931, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Assendelft Lodge & Bush Camp is 40 km vanaf Prins Albert geleë, 'n area wat veral bekend is vir staproetes, natuur, wild, museums, boeremarkte en ikoniese besienswaardighede soos die Swartbergpas. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie buite die stad.

Verblyf word in 8 eenhede vir 17 gaste gebied. Die eenhede sluit Lodge-kamers, 'n kothuis en Boskamp-chalets in.

Die 2 Lodge-kamers is vir 2 gaste per kamer geskik. Een kamer het 'n koningingrootte-bed, die ander kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie en 'n tafel. 'n Selfhelp-ontbyt van granola, jogurt, vrugtesap, tee en koffie word voorsien. Braaigeriewe kan vir aandete voorsien word.

Die Kothuis is langs die Lodge en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n leefarea met lugversorging, 'n kombuisie en 'n enkelbed. Dit is dus vir 'n gesin met 1 of 2 klein kinders geskik. 'n Selfhelp-ontbyt van granola, jogurt, vrugtesap, tee en koffie word voorsien. Braaigeriewe kan voorsien word.

Die Boskamp bestaan uit 5 chalets, elk met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke chalet is met 'n gasplaat, eetgerei, breekware en glasware toegerus en alle linne word voorsien. Braaigeriewe is by elke chalet beskikbaar.

Kampeer in tente, karavane, ens. word by die Boskamp toegelaat. Daar is geen afgebakende kampeerplekke nie, maar geskikte areas is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Assendelft Lodge & Bush Camp
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 10

Ligging

  • Goeiemoed Plaas Nommer 90, Prins Albertweg, 6931, Wes-Kaap
  • Gaste dink Assendelft Lodge & Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goeiemoed Plaas Nommer 90, Prins Albertweg, 6931, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9d17f84197bdc13ac35473bdc35555454fab252abd7442a8292d9ed76ebb30ae2dfc48151ce335dd7f99c80eea2ebb657a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Goeiemoed Farm No. 90 Prince Albert Road 6931 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.994698928333 21.682698726654
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem