Astove 9

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Astove 9 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander trekpleisters in die omgewing.

Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer, met ’n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas, oond met ’n stoof, 'n ketel en ’n broodrooster. Die aangrensende sitkamer het ’n TV met ’n DStv-koppelpunt. Gaste moet net hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Explora-dekodeerders kan ongelukkig nie aan die koppelpunt gekoppel word nie. Die kompleks beskik ook oor gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.

Daarbenewens is die kompleks 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre, restaurante en ’n skilderagtige rit vanaf ander geriewe aan hierdie deel van die Suidkus.

Slaapplek

'n Bespreking by Astove 9 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Astove 9 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R605 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false