Astrandt 2
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warrelklipstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Astrandt 2 is 'n eenheid op die boonste verdieping van 'n byderwetse, helder strandkothuis in Paternoster. Dis net 40 m vanaf die see met direkte toegang tot die pragtige strand. Dit bied pragtige uitsigte oor die oseaan. Let asb. dat daar nog 'n eenheid onder Astrandt 2 is.
Dié eenheid het 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed, 'n badkamer met net 'n stort, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n elektriese oond en 'n stoof, 'n yskas, 'n broodrooster en 'n ketel. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv, paneelverwarmers en 'n kaggel vir koue dae.
Buite is daar parkeerplek op die perseel en 2 braai-areas. Troeteldiere en kinders word ongelukkig nie toegelaat nie. WiFi is op die perseel beskikbaar.
Paternoster is 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus wat maar net 90 minte se ry vanaf Kaapstad is. Dié rustige dorpie is die perfekte plek om te ontspan en jou batterye te herlaai. Hiér word gaste daagliks deur die branders, die seemeeue en soms die mishoring vermaak.
Slaapplek
’n Bespreking by Astrandt 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 1665
Jaar gelys 10
Ligging
- Warrelklipstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Astrandt 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warrelklipstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom