Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astrandt 3

Astrandt 3
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Nuut versierde strandkothuis met 'n vintage-gevoel en meubels van die bekende Serina Chambers van Nerf-af in Kaapstad. Oopplan-leefarea en -kombuisie, aparte slaapkamer en badkamer met 'n privaat buitebraai. Net 40 m van die see af en direkte toegang tot die strand.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar. Gaste kan nie op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag inklok of uitklok nie.

Sleutel- en breekskadedeposito:

'n Sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie onder enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.
Minimum-verblyftydperk:

2 nagte gedurende die laag- en midseisoen.
3 nagte oor langnaweke.
4 nagte oor Paasnaweek.
7 nagte in hoogseisoen.

Gaste moet asb. eers by ons kantore kom inklok en hul sleutels kom afhaal.
Wanneer jy by Paternoster inry, draai jy links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by 87 St Augustinestraat, geleë.

Inkloktye:
Let asb. op dat ons, soos aangedui in die bepalings en voorwaardes, R200 hef indien jy laat opdaag.
Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00.
Vrydag: Van 14:00 tot 19:00
Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00
Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00

Uitkloktyd: Stiptelik om 10:00 op die uitklokdatum. Indien gaste nie om 10:00 die eenheid ontruim het nie, sal 'n fooi van R200 per uur of 'n gedeelte daarvan, vir elke uur wat die uitkloktyd oorskry gehef word.

Wees asb. te alle tye respekvol.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. As jy of jou besoekers wangedra, het die eienaar die reg om jou bespreking te kanselleer en jou te vra om te vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA590d9deae9924515735efa64bcc9c286692291443479afd1535c1344c7f897b594f8f194f50cce001862a4646d5744ac6c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 87 Saint Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804089966157 17.89947912097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem