+11

Astrandt 3

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Saint Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Astrandt 3 is 'n pragtig ingerigte grondvloer-strandkothuis in Paternoster. Dit is net 40 m van die strand af met direkte toegang tot die strand. Let asseblief daarop dat dié eenheid geen see-uitsigte het nie.

Dié eenheid beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met slegs 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, broodrooster en ketel. In die leefarea is daar 'n TV met 'n volle DStv-pakket. Daar is ook 'n muurverwarmer vir die koeler winterdae.

Buite het gaste toegang tot parkeerplek op die perseel, sowel as braaigeriewe. Ongelukkig word troeteldiere en kinders nie toegelaat nie. WiFi is op die perseel beskikbaar. Let asb. daarop dat daar nog 'n eenheid aan die bokant van Astrandt 3 is. Die trappe wat lei na die boonste eenheid is langs Astrandt 3 se braai-area geleë.

Die ouwêreldse vissersdorpie, Paternoster aan die Weskus, is net 90 minute vanaf Kaapstad. Dié rustige dorpie is die perfekte plek om te ontspan en jou batterye te herlaai. Hiér word gaste daagliks deur die branders, die seemeeue en soms die mishoring vermaak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Azurdee S
Saam met lewensmaat
5.0
Heaven. Beautiful long weekend getaway for my husband's birthday. Quiet, comfortable and safe. Staff were so helpful, informative and k...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Annelize C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Heerlike plekkie. Baie gerieflik. Lekker naby aan die see. Agente was baie vriendelik en behulpsaam.
Nov 2025
Cornelia M
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Die lig van bure wat langsaan skyn, verlig net in die nag die hele plek met die kantgordyn. Dit was bietjie hinderlik.
Sep 2025
Hanlie S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Netjies. Goed toegerus.
Aug 2025
Edwena S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Mooi en rustig. Dit was inderdaad baie lekker om daar te bly. Die asemrowende uitsig van die see en fynbos is baie, baie mooi. Ons het dit ge...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1935

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 87 Saint Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Astrandt 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 670
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 670
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Saint Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA590d9deae9924515735efa64bcc9c286692291443479afd1535c1344c7f897b594f8f194f50cce001862a4646d5744ac6c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 87 Saint Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804089966157 17.89947912097
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang