Kampsbaai Akkommodasie by Astris Apartment | LekkeSlaap
+8

Astris Apartment

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Astris Apartment , Medburnweg, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Astris Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n stil area in Kampsbaai geleë is en net 15 minute se stap van die strand en winkels af is. Die woonstel bied uitsigte op die berge, strand en Atlantiese Oseaan.

Dié woonstel het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet.

Daar is 'n oopplan-kombuis en sitarea met 'n slaapbank wat lei na 'n groot balkon. Die woonstel is ook volledig gemeubileer en sluit 'n TV, DVD-speler en CD-speler met radio in.

Die woonstel word elke 4 tot 5 dae skoongemaak en gaste kan die swembad en tuin benut.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Astris Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Astris Apartment , Medburnweg, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Astris Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Astris Apartment , Medburnweg, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmYmViZWVlLTY2NDMtNGYxNC05ZTkzLTIyZjFhODVjMjlmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 Astris Apartment Medburn Road 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.955041096741 18.385193645954
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za