LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Astris Apartment | LekkeSlaap
+8

Astris Apartment

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Astris Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Celia V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V
Gesin met tieners

Die verblyf is gemaklik en luuks en die uitsig asemrowend!

Die woonstel is lekker ruim en alles wat nodig is, is beskikbaar. Astri, die gasvrou is besonder vriendelik. Eintlik kan mens die hele dag op die bank sit en na die uitsig kyk. Die ligging is baie gerieflik - dit is stil maar baie naby aan al die gewoel van Kampsbaai. Baie lekker gebly!

Cathy L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy L
Besigheidsreis

Baie netjies en ruim woonstel.

Goeie waarde vir geld. Kan dit definitief aanbeveel.

Rudolph L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vier dae wat ons hier deurgebring het, was hemels en heerlik. Die uitsig is pragtig en alles in die woonstel was keurig en skoon.

Ons het 4 heerlike dae hier deurgebring. Ligging is maklik bekombaar, en die uitsig perfek. Alles was skoon en netjies met alle moontlike toebehore tot ons beskikking. Ons is hartlik ontvang, en daar is deurgaans moeite gedoen om te verseker dat in al ons behoeftes voorsien word. Ons sal beslis weer van hierdie uitstekende verblyf gebruik maak.

Linda D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D
Gesin met tieners

Great location and beautiful views.

The view and setting are wonderful and the apartment is spacious and close to the beach and many site seeing options. Considering the size of the apartment perhaps sleeping arrangements for four guests could be considered. The use of the pool was most welcome as it was very hot. On the down side, we would have liked the apartment to me thoroughly cleaned at least once during our stay, which was nine nights.

Marna D - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna D
Besigheidsreis

We really loved it here.

Beautiful view, friendly host, beautiful apartment with everything you could need. Really loved every moment here.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Astris Apartment, Medburnweg, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmYmViZWVlLTY2NDMtNGYxNC05ZTkzLTIyZjFhODVjMjlmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 3) 5 5 1 5 Astris Apartment Medburn Road 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.955041096741 18.385193645954
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!