+34

At3Brides Self-catering

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Malgas Crescent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7380 , Wes-Kaap
  • Vanaf R785 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At3Brides Selfsorg is net 200 m vanaf Golden Mile-strand in St Helenabaai geleë en spog met pragtige see-uitsigte en ikoniese Weskus-sonsondergange. Hierdie privaat eenheid op die eerste verdieping bied gaste 'n rustige toevlugsoord aan die strand.

Die eenheid bied slaapplek vir 'n maksimum van 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte bed wat met vooraf reëling in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n ruim instapstort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Snappy Chef-stoof, pot en pan, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, braaitang, eetgerei en breekware.

Die oopplan-eet- en leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met 2 stoele, 'n slim-TV met 'n volledige DStv-pakket en WiFi is op aanvraag beskikbaar. Die eenheid word deur sonenergie aangedryf.

Die ruim patio, bedek met 'n pergola, bied braaigeriewe en kyk uit oor die see en 'n groot groen area - die perfekte plek om die sonsondergang te geniet. Gaste word vriendelik versoek om hul eie braairooster saam te bring.

'n Gholfbaan is net langs die pad geleë, en verskeie restaurante kan in die omliggende omgewing gevind word.

Paternoster is 16 km weg, terwyl Velddrif, Bokkomlaan en Vredenburg slegs 19 km van die eiendom af is. Natuurliefhebbers sal ook die oorvloedige voëllewe op die eiendom geniet.

Veilige, aangewese en gratis parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sheree A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic and ideal. Fantastic place! We loved every minute of our stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Marie T
Saam met lewensmaat
5.0
Verfrissend en salig. Baie kalmerend gewees. Verblyf was baie lekker en omgewing baie veilig. Lekker gerus en alles wat mens nodig is in woonstel.
Nov 2025
Johan L
Saam met lewensmaat
5.0
Kan At3Brides regtig aanbeveel. Herlaai jou. Baie netjies en skoon, ons het heerlik gebly. Kan dalk net belê in 'n plunger, almal drink nie kits koffi...
Sien meer
Nov 2025
Elmari R
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik! Alles waarvoor ons kon wens. Die plekkie is baie skoon, netjies en goed toegerus. Dit is in 'n rustige omgewing en 'n mens kan behoorli...
Sien meer
Sep 2025
Melony D
Saam met lewensmaat
5.0
Modern, clean and friendly hosts. We were welcomed in person by our friendly hosts and shown the accommodation. They provided details o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 29 Malgas Crescent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7380 , Wes-Kaap
  • Gaste dink At3Brides Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 785
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 785
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Malgas Crescent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7380 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8135eed5fcce2cf81d64a5c6a18c245719f22f1fe1304aafa5def5d331b47646b361a7c075315680bfb337fae63d018a028e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 29 Malgas Crescent Lampiesbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.719159576714 17.960613369942
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang