Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christiaan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Beautiful, comfy and nice.

Very clean, beautiful apartment. Nice view and close to the beach. We enjoyed our stay very much. Friendly host and caretaker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibongile D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile D
Saam met vriende

I was exactly what was sold to us.

I was a relaxed environment and the hosts were pleasant and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Sibongile,
Thank you so much for your kind review! We're thrilled to hear that you found our apartment to be exactly as described and that you enjoyed the relaxed environment. It means a lot to us that you felt welcomed. We truly appreciate your feedback and hope to have the pleasure of welcoming you back again soon! Thanks again for choosing us!
Warm South Coast Greetings!

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Nhlakanipho M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlakanipho M
Gesin met klein kinders

Great.

It was a lovely fully furnished unit with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Nhlakanipho,
Thank you very much for your lovely review. Thank you for choosing our apartment for your beach getaway. We are very pleased your family enjoyed their stay. Warm South Coast greetings. Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Adele W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Besigheidsreis

Fantastiese verblyf!

Ons kan beslis At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek. Die plekkie is asemrowend! Wens ons kon langer gebly het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Adele,
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons hoop die volgende keer is langer en ons kyk daarna uit om julle weer by At 4 Umzumbe te verwelkom!
Warm Suid-kus groete,
At 4 Umzumbe

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Peter J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything about the whole experience was super. We loved it.

We loved everything about At 4 Umzumbe. We spent 3 nights there. The place was spotless and very well-supplied. Our hostess was excellent. The view was lovely and the walk to the beach was easy. The beach is very accessible and the complex is safe. I would have no hesitation in recommending it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Peter - thank you for your lovely review! We are absolutely thrilled you enjoyed your stay with us. We loved hosting you! We look forward to your next South Coast visit.
Warm South Coast greetings,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Johan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die moeite werd en 'n pragtige plek met als wat jy benodig.

Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Johan,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is baie bly julle het julle wegbreek by ons geniet. Hoop om julle weer by ons mooi 'plekkie by die see' te verwelkom.
Warm Suidkus groete,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Nokwanda B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

When we got there we got the most welcoming stuff not to mention the cleanliness of the house is the best. Will highly recommend it to someone who wants peace and relaxation for the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Wow Nokwanda, thank you for your high praise and recommendation! Thank you for being wonderful guests. We are thrilled you enjoyed your beach break! Warm South Coast Greetings, Lucinda.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Lungile M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungile M

5-star treatment.

Really appreciate the treatment and can't wait to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Dear Lungile, We are thrilled you had a good stay and appreciated our 5-star treatment. Thank you for being lovely guests and so easy to communicate with. We really appreciate all our guests and look forward to your next visit.
Warm South Coast greetings.
At 4 Umzumbe

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Michael O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf en vriendelike diens.

Veilige, skoon en netjiese blyplek met ruim spasie vir 'n groep van 6. Pragtige uitsig en beste van als was die vriendelike ontvangs en kommunikasie! Ligte en WiFi werk ten spyte van loadshedding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Michael, Thank you for your beautiful review and thank you for making us a part of your South African visit. Thank you also for understanding all the challenges our beautiful country is experiencing with loadshedding and enjoying the few solutions we offer to make your stay a little comfier. You will be pleased to know our estate is in the process of equipping a borehole which will alleviate any future water issues so that the problem will be solved soon. We look forward to hosting you should you be visiting the KZN South Coast again.
Warm South Coast greetings!
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
San-mari P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari P
Gesin met klein kinders

Pragtig en gemaklik.

Selfs met loadshedding en met watershedding was dit absoluut 'n vakansie wat my kiddies sal onthou. Ons is vriendelik ontvang en die watersituasie mooi aan ons verduidelik. Die woonstel was pragtig en die uitsig was lieflik. Die strand was 'n klipgooi weg. Banana Beach was wonderlik. Min mense en mooi skoon. Ek sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Beste San-mari,
Baie dankie vir jou vreeslike mooi resensie. Ons is so bly julle het die vakansie geniet terwyl ons 'n probleem met 'n gebarste waterpyp ondervind het! Dit is nie die norm vir ons kompleks nie. Julle was sowaar "awesome" gaste en is enige tyd weer welkom!
Warm Suidkus Groete
Lucinda en Span

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Johan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met klein kinders

See bring altyd kalmte!

Vriendelike ontvangs en dienste. Woonstel is skoon en gerieflik. Ligging is ook uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Johan,
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons is so bly julle het die vakansie by ons geniet. Ons sien daarna uit om julle weer by At 4 Umzumbe Beach Apartment te verwelkom.
Warm Suidkus Groete Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Leon M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Enkelreisiger

Outstanding stay.

Very nice apartment. Very clean, very neat and very quiet, except the sounds of the ocean. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Leon,
Thank you for your lovely review! We are thrilled that you enjoyed your stay. We look forward to hosting you again - maybe for longer. Warm South Coast greetings. Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Deanne R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne R
Gesin met klein kinders

Die eenheid is fantasties.

Die ligging is goed en ons het elke dag strand toe gestap. Die plek is baie netjies en mooi met 'n ongelooflike see-uitsig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Niks was ooit teveel moeite nie. Ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Deanne,
Baie dankie vir jou 5/5 resensie! Ons is so bly julle het julle vakansie by ons geniet! Ons moet met jou saamstem, ons strande is baie mooi en met die gemeenskap wat saamstaan is die Suidkus besig om 'n gesogte bestemming te word, veral ons landgoed wat netjies en naby die strand is. Ons sien daarna uit om jou en jou familie weer te verwelkom.
Warm Suidkus groete, Lucinda.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Elaine V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Gesin met klein kinders

Uitstekend en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly - als was presies soos die beskrywing. Die plekkie verdien meer as net die 3-sterre wat dit tans het. Die skottelgoed wasser is 'n wenner en help om te kan ontspan na 'n heerlike maaltyd. Daar is oorgenoeg pakplek vir kruideniers en klere. Lekker om nie uit 'n tas te moes leef nie. Charmaine en Nick is baie behulpsaam, van 'n verwelkomings- en ondersteuningsperspektief. Ons hoop om weer in die toekoms te kom. Mense wat kom kuier moet help om die plekkie op te pas - dis 'n juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Beste Elaine - wat 'n fantastiese resensie en voorreg vir ons om jou familie vir julle vakansie te akkommoddeer! Baie baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is immers wat ons vir al ons gaste wil hê - om lekker te rus, ons woonstel te waardeer en die Suidkus te geniet soos ons doen. Met al skilderagtige besienswaardighede en aktiwiteite in ons omgewing is dit 'n top bestemming. Ons sien so daarna uit om julle weer te verwelkom!
Warm Suidkus groete
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Nerissa M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerissa M
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Ons vakansie was só lekker gewees, alles te danke aan die gasvryheid van die eienaar, die pragtige uitsig, lekker strand en die stunning verblyf. Ons het veilig gevoel in die kompleks en die opsigter was elke dag daar. Kinders kon hulself in die speletjieskamer besig hou, terwyl dit mamma kans gegee het om rustig boek te lees. Dit was regtig 'n idilliese vakansie en ons kan nie wag om weer na At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate toe te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Nerissa,
Wow - baie dankie vir jou fantastiese 5/5 resensie! Ons waardeer dit opreg en is so so bly julle het julle vakansie geniet! Dit is inderdaad 'n baie familie vriendelike landgoed en ons is geseën om so goeie en bedagsame opsigter paartjie te hê. Julle is meer as welkom en ons sien ook daarna uit om julle weer te akkommodeer.
Warm Suidkus groete,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Nontobeko M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko M
Gesin met klein kinders

Best place to visit with family.

It's home away from home. Definitely going back to Mangrove.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Nontobeko, thank you for your 5-star review. We are thrilled you enjoyed your stay. You were truly wonderful guests and are welcome back At 4 Umzumbe anytime. Warmest regards, Lucinda.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Marizaan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizaan S
Gesin met tieners

Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Privaat strand was lekker en stil soos ons dit verkies het. Ons het waarde vir ons geld gekry. Ons wou 'n stil wegbreek ervaar en dis wat ons gekry het. Die eienaar en bestuur was heeltyd in kontak met my met water- en kragonderbrekings en herstelwerk was vinnig. Wat 'n pragtige, moderne eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Baie dankie Marizaan, vir julle mooi resensie. Ons waardeer dit opreg en is so bly julle het hulle vakansie geniet. Ons sien daarna uit om julle weer by At 4 Umzumbe te verwelkom. Vriendelike groete, Lucinda.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Julius G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius G
Gesin met klein kinders

Relaxed and safe.

We enjoyed our stay, it was safe, relaxed and peaceful, looking forward to our next stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Thank you very much for your 5 stars Julius. We are thrilled that your family enjoyed their stay and managed to relax. We look forward to hosting you again. Warm regards, Lucinda.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Ig S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig S
Gesin met klein kinders

Heeltemal te lekker, en heeltemal te kort!

Die woonstel is skoon, netjies en goed toegerus met moderne meubels. Die kompleks self is mooi skoon en daar word duidelik moeite gedoen om die tuine, swembad en ander fasiliteite in stand te hou. Goed geleë maby verskeie besienswaardighede. See-uitsig is fantasties! Die DVD's vir die kinders is 'n onverwagse maar welkome pluspunt - dit hou die kinders besig saans voor slaaptyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir jou baie mooi resensie en 5 sterre! Ons is so bly julle het lekker gekuier by ons woonstel - dit maak ons harte so bly wanneer ons gaste die plek geniet soos ons. Julle was awesome gaste en is enige tyd weer welkom om weer by ons vakansie te hou!

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Brenda H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda H

Exquisite accomodation with great sea views.

My mom and I booked a 6 night stay down the South Coast at this gem! The apartment is beautiful, extremely well kitted out and very comfortable. Very clean and in a quiet complex. There is a walkway to the beach. The weather was not great for some of the time but we just enjoyed relaxing indoors or on the patio with the amazing views of the ocean. Lucinda, the owner, and Charmaine, who manages the apartment were extremely friendly and helpful. I will definitely be going back to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Thank you so much for your lovely review and positive comments! We are thrilled that you and your mom enjoyed your beach break At 4 Umzumbe! Thank you for being wonderful and generous guests. We would love to host you at our apartment whenever you are ready for your next beach break!

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Londeka M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Londeka M
Gesin met klein kinders

Amazing stay. Very clean and great views! Such a refresher.

Really loved how accurately the place was advertised. Looked exactly like the pictures and very pleasant. Really helpful staff on site. We had an amazing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Londeka, thank you for your extremely encouraging review! We are so happy that you found the photos and the unit are the same. We keep it real and believe the holiday experience at our apartment and estate is amazing. We look forward to hosting you and your family in the future. Warm regards, Lucinda, At 4 Umzumbe.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Lisa N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N
Saam met vriende

Fantastic.

What a lovely place to be, keep up the good standards. Expect more visits from us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Lisa,
Thank you for your fantastic review. We really appreciate it and absolutely love it when our guests enjoy the apartment as much as we do. Thank you for being awesome guests and leaving the unit in good order. This makes our task so much easier to keep up the good standard. We look forward to welcoming you again.
Warm regards,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Francois V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met tieners

Heerlike ontpanne, smaakvol ingerigte, gerieflike, veilige, lawaaivrye, wegbreekplekkie met 'n lieflike see uitsig.ike uitsig

At 4 Umzumbe is 'n heerlike, smaakvolle ingerigte, gerieflike, veilige, lawaaivrye, wegbreekplekkie met 'n lieflike see uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hallo Francois en Madelein.
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons is so bly julle het die wegbreek by ons geniet en jou beskrywing is perfek! Dit is inderdaad 'n lekker plekkie om 'n Suidkus vakansie te geniet.
Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. Fantastiese dag verder!
Vriendelike groete, Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Ilzé L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilzé L
Gesin met tieners

Fantasties, sal weer daar bly!

Die woonstel het aan al ons verwagtinge, en nog meer voldoen! Dit het 'n fantastiese see-uitsig, en die strand is 'n heerlike veilige swemstrand. Tussen die tidal pool (ideaal vir snorkel), en die speletjieskamer, was die kinders vir ure besig gehou. Al die geriewe was beskikbaar sodat ons net ons vakansie kon geniet. Lucinda ons gasvrou, het ons op hoogte van alle gebeure gehou, en dadelik al ons navrae beantwoord. Baie dankie Lucinda, ons sal vir seker weer daar kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Ilze
Baie, baie dankie vir jou vreeslike mooi resensie en 5-sterre. Ons is baie bly dat u en die gesin so 'n wonderlike ervaring by ons woonstel gehad het. Ons is mal daaroor as ons gaste al die aktiwiteite geniet wat ons kan aanbied asook ons mooi strand en tidal pool. Die KZN-suidkus is regtig 'n wonderlike plek om Desember vakansies deur te bring en ons sal u enige tyd welkom heet. Vriendelike groete, Lucinda.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Alta L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Gesin met klein kinders

Puik geleë, modern, skoon, luuks.

Lucinda, die beste gasvrou (eienaar) ooit. Wat 'n omgee mens. Baie dankie vir die pragtige, luukse, skoon verblyf. At 4 Umzumbe was puik, het heerlik gekuier op stoep. Die uitsig pragtig! Estate baie netjies en Armand die bestuurder streng soos dit moet wees, maar baie behulpsaam. Sal weer besoek en aanbeveel. Entjie om te stap see toe, maar strand heerlik, veilig, rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hallo Alta, Baie baie dankie vir jou ongelooflike resensie! Ons is so so bly julle het die Desember vakansie by ons woonstel geniet!
Ons probeer regtig om ons gaste op ons hande te dra so ver as wat ons kan en 'n vakansie ondervinding aan te bied wat ons self sou wou geniet.
Ons sien daarna uit om jou en die familie weer te akkommodeer - enige tyd!
Vriendelike groete,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Brenda S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing!

I would recommend this place to everyone I know. The sea view, the apartment, the entire vacation was blissful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut ongelooflik!

Ek sal hierdie plek aanbeveel vir almal wat ek ken. Die see-uitsig, die woonstel, die hele vakansie was salig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Brenda,
Thank you so much for your lovely review!
We are absolutely thrilled that you enjoyed your beach break even though the South Coast was having a water supply crisis during the time of your vacation. Thankfully our estate has numerous tanks so that our guests can still use water without interruptions.
Your patience during this time is highly appreciated, you were stars!
We look forward to welcoming you and the family back At 4 Umzumbe!
Warm regards,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Jacques J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Alles wat dit belowe het om te wees.

Netjies, modern, goed toegrus, goeie beddens, mooi see-uitsig (bring verkykers vir walvisse, daar's baie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hallo Jacques
Baie, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is regtig bly dat julle die woonstel en mooi see uitsigte geniet het. Baie dankie dat julle die eenheid so netjies gelos het, dit word opreg waardeer. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Lucinda.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Lise S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise S
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging. Luukse akkommodasie.

Die verblyf is luuks en gemaklik. Alle toebehore en benodigdhede is beskikbaar sowel as DStv. Toegang tot die swemstrand is 'n kort stappie weg. Ons het heerlik gebly, behalwe vir een aand oor die naweek toe bure in verskillende aangrensende eenhede die hele nag deur verskriklik geraas het en aanhoudend gekom en gegaan het met brullende voertuie. Ek was ook onkant gevang met die (vir my) ongewone versoek van die gashere dat ons 100% van die verblyf moet betaal voor ons nog die adres van die plek kon kry. Ek het onrustig gevoel hieroor en dit het aanleiding gegee tot 'n spanningsvolle begin tot ons vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hallo Lise,
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons waardeer dit opreg. Ons is regtig bly dat die vakansie vir jou en jou gesin lekker was. Rakende die 100% betaling, dit is algemene praktyk vir alle vakansie instellings asook hotelle (as 'n mens aanlyn bespreek) om alle betalings te vorder voor aankoms, aangesien ons nie kontant of betalings by die kompleks aanvaar nie weens sekuriteitsredes.
Ons is daarem bly dat dit nie negatief bygedra het tot julle breek nie! Ons kan u ook dan gerustel dat ander vakansie gangers wat raas nie algemeen is nie en dat in hierdie geval is dit saak vinnig aangespreek aangesien ons trots is op ons vreedsame en rustige kompleks. Ons hoop dat julle weer ons pragtige woonstel sal gebruik vir toekomstige see vakansies.
Vriendelike groete
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
S'boniso K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S'boniso K
Besigheidsreis

Stunning.

My stay with my team was peaceful, we stayed for 4 nights. The place was neat, well decorated. The view was excellent. The sound of waves in the evening was beautiful. We felt like home away home. Will definitely recommend it to other people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Dear S'boniso,

Thank you for your lovely review and 5 stars! We are so glad the apartment met your expectations.

Hope to welcome you back, not only for business, but for a family vacation next time!


Warm regards,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Linda A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely flat, equipped beautifully.

Wonderful personal service from Lucinda, thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Linda,
Thank you very much for your kind words. We are thrilled you loved the apartment. We would love to host you again.
Warm regards
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Zané J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zané J
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus en ontspan.

Ons het 'n baie lekker vakansie gehad. Die eenheid is skoon, netjies en pragtig. Lucinda gaan uit haar pad en laat mens baie welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Beste Zané,

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is so bly dat julle die wegbreek geniet het en welkom gevoel het. Ons waardeer dit opreg dat jy die eenheid so netjies gelos het! Jy en jou familie is enige tyd weer welkom.

Vriendelike groete,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Tracy N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy N
Saam met vriende

Awesomeness.

We had an awesome 4 nights spent in this beautiful place, we love cooking and everything was available in the kitchen. Seaview from the balcony was great. Comfortable beds and it was definitely a home away from home. Thank you Lucinda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Hi Tracy,
Thank you for your lovely review. We are delighted that you had an awesome beach break. You summed it up beautifully, love that. We hope to welcome you again At 4 Umzumbe.
Kind regards,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Maria J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria J
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Baie lekker vakansie gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Dankie Maria vir jou mooi woorde en 5 sterre. Ons is so bly julle het die wegbreek geniet. Ons wil net noem dat daar nou visarende is oorkant die rivier en het ons ook walvisse naby die kuslyn gesien, met die sardynne wat loop. Julle is enige tyd weer welkom en baie dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete.

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Sam L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sam L
Gesin met klein kinders

A stunning home away from home where beautiful memories are made!

A stunning apartment which is tastefully decorated with beautiful touches of the beach. Clean and tidy with stunning views of the ocean, and staff and Lucinda are friendly and helpful. It is value for money. We loved our stay at 4 Umzumbe and will definitely come back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Thank you Ralph and Sam for your lovely review. We are so pleased you enjoyed your stay. You will be pleased to hear that even though the apartment was already comfy we have done even more upgrades for our guests. We look forward to hosting you and your family again. Warm regards Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Jan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Huis weg vanaf jou huis.

Heerlike kuier tuiste. Aangename atmosfeer en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Jan. Dit is altyd vir ons lekker om te lees oor ons gaste se ervarings by At 4 Umzumbe.
Ons is so bly dat julle die kort kuiertjie geniet en tuis gevoel het!
Ons probeer regtig om die beste diens te lewer om die proses van bespreking tot uitklok so naatloos te maak en gaste soos julle vermaklik dit.

Ons hoop om jou en jou gesin weer te verwelkom.


Vriendelike groete
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Audrey D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, het alles gehad wat ek nodig gehad het.

Sal definitief weer gaan, het dit baie geniet en daars alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Dankie Audrey vir die mooi resensie. Ons waardeer die terugvoering. Ons is baie bly julle het die vakansie geniet. Jy en jou familie is enige tyd weer welkom. Vriendelike groete, Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Armand S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Armand S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en stil naby die strand.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is naby die see en uitstekend toegerus. Die einenaar is ook baie hulpvaardig. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Beste Armand,

Dankie vir die mooi resensie en vir die pragtige foto's wat jy geneem het - dit word opreg waardeer. Ons is so bly julle het die eenheid geniet en die see-uitsigte. Jy en jou familie is enige tyd weer welkom.

Vriendelike groete,
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Ryno V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Gesin met klein kinders

Baie oulike eenheid.

Baie oulike eenheid, vir 'n klein gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Dankie Ryno. Ons is bly julle het gebruik gemaak van ons spesiale aanbod. Ons hoop om julle weer te verwelkom! Vriendelike groete Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Roza V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend, rustig en kalm.

Ons kan hierdie eenheid met 'n oop hart aanbeveel - dit is toegerus met liefde, duursaamheid en kreatiewe idees wat alles saambind tot 'n verfrissend, rustige, en kalm gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde Roza. Dit is wonderlik dat ons gaste die vrede en kalmte by ons woonstel ervaar. Dit maak ons harte bly want dit is immers wat 'n vakansie of strand breek veronderstel is om te doen. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Leslie A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike rus tyd vir ons. Baie baie baie netjies plek. Wit linne, kwaliteit - alles nuut.

Pragtige plek. Netheid , skoon, alles van 'n goeie gehalte. Pragtige uitkyk oor see en bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Dankie Leslie vir die mooi resensie. Ons is so bly julle het die breek geniet en dat julle lekker gerus het. Ons hoop om julle weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Hennie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met tieners

Die eienaar het verskriklik baie moeite gedoen met die decor en reëlings.

Ons was drie generasies wat gebly het in die eenheid, en ons almal was baie beïndruk met die moeite en decor wat die eienaar gedoen het. Sy het ook deurentyd seker gemaak dat ons geholpe is, en was baie behulpsaam met ons behoeftes. Ons was voorwaar op die hande gedra. Baie dankie Lucinda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Hennie. Ons is so bly jy het dit geniet. Ons probeer regtig om ons gaste 'n lekker vakansie ondervinding te gee en ons hoop om jou en die familie weer te akkommodeer.

Vriendelike groete
Lucinda

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mangrove Beach Estate, Melville Strand, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cf45ed870a01769c2314a4794b7954c9308d5d11eceb9b2e0d75c0ecaaef43a2a7979aa0ee135ac2d2a95bea5c9b34e36e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 Mangrove Beach Estate Melville Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.659551 30.515033