Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Ballito Manor View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-weg 102B, Ballito, North Coast, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

At Ballito Manor View is 'n luukse woonstel aan die seefront geleë en so ontwerp om alle verwagtinge na te kom. Die woonstel bied asemrowende uitsigte, die gedruis van branders wat breek en luukse afwerkings.

Dié woonstel is op die vierde verdieping en het maklike toegang tot die swembad- en strandareas. Die woonstel beskik oor 'n ingangsportaal, groot stoep, oopplan-kombuis, -sitarea, -eetarea, gastetoilet, 2 slaapkamers met en suite-badkamers wat 'n stort, bad, toilet het en slegs die hoofslaapkamer se badkamer het 'n bidet. Die hoofslaapkamer lei na die stoep en die sitarea wat elk 'n see-uitsig het.

Geriewe sluit 'n slim-TV in sodat gaste hul eie DStv, Netflix, Showmax, Netflix, Showmax en YouTube kan gebruik. Gaste moet hul skootrekenaar of 'n tablet saambring om DStv te stroom. Onthou om asb. by hierdie rekeninge uit te teken. Die huis het plafonwaaiers, 'n wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, filterkoffiemasjien, 'n kluis, wit linne en handdoeke.

Daar is 'n gasbraai op die stoep, 'n braai by die swembadarea in die kompleks en 'n omheinde swembad. Die woonstel het rolstoeltoegang om die woonstel binne te gaan en by die strand uit te kom. Twee veilige, ondergrondse parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by At Ballito Manor View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir At Ballito Manor View
Netheid
4.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

sonya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 14

Ligging

  • Compensation-weg 102B, Ballito, North Coast, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink At Ballito Manor View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-weg 102B, Ballito, North Coast, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9764163495a87748c0b58a7aa7552a85068ca7fc957f45a594cda326e293dd90c8e488e63aa7a45b9a81f6fd14c9400b12b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 102B Compensation Road Ballito North Coast KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.531990386358 31.222760975361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem