LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At Ballito Manor View | LekkeSlaap
+18

At Ballito Manor View

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
At Ballito Manor View
Skoonmaakdienste op Maandae, Woensdae en Vrydae, maar gaste kan ekstra skoonmaakdienste direk met ons skoonmaakmaatskappy reël teen 'n ekstra koste wat direk aan hulle betaal moet word. Daar sal geen skoonmaakdienste beskikbaar wees op Sondae of openbare vakansiedae nie. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Linne en handdoeke sal vooraf skoongemaak word. Let asb. daarop dat daar geen skoonmaakdienste is a.g.v. Covid-19 nie om die kliënte se risiko te verminder. Slegs ’n inklok- en uitklokskoonmaakfooi word gedoen totdat Covid-beperkings gestaak word.
Belasting en Ekstras

Gaste moet asb. die deure toehou wanneer hulle die lugversorging gebruik en dit op 21°C hou.
'n Linnefooi van R650 word gehef. Al die finale betalings en breekskadedeposito's moet 60 dae voor jou aankoms betaal word in spittseisoen. Die res van die jaar moet die paaiemente 3 weke voor die inklokdatum betaal word, insluitend die breekskadedeposito en linnefooi.

'n Skoonmaakfooi van R300 geld per dag in spitsseisoen en daar is 'n R600 uitklokskoonmaakfooi per bespreking, 'n linnefooi van R650 per 5 dae se verblyf. As gaste vir 5 dae bly hef At Ballito Manor View dan 'n fooi vir elke 5 dae soos linne geruil word. Indien gaste die linne meer gereeld geruil wil hê kan dit teen ekstra koste gereël word.

Let asb. daarop dat indien jy skade aan enige iets aanrig, sal die koste van die breekskadedeposito afgetrek word afhangende hoeveel dit kos om die item te vervang.

Breekware word in sekere hoeveelhede voorsien en kan nie in kleiner hoeveelhede aangekoop word nie. Omdat dit deur hotelverskaffers aangekoop word en nie gewone kleinhandelwinkels nie.

Let ook asb. daarop dat die breekskadedeposito binne 7 dae terugbetaal sal word, want dit neem tyd om seker te maak dat geen items beskadig is nie.

Maak asseblief notas van enige defekte, soos vuil banke of linne en rapporteer dit aan die bestuurder wanneer jy inklok, aangesien dit van die deposito afgetrek sal word indien dit nie vooraf genoem is nie.

Gaste kan ook enige tyd die eienaar bel, hul nommer sal voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

2 maande voor die inklokdatum: 100% van die deposito is nie-terugbetaalbaar.
4 maande voor die inklokdatum: 50% van die deposito is nie-terugbetaalbaar.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 3000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-weg 102B, Ballito, North Coast, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllODBiNWQ2LWM4ZWEtNDA4Yi1hYmI3LTQ1ODU5NmM2YzE5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 102B Compensation Road Ballito North Coast KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.531990386358 31.222760975361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!