At Grace Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At Grace Guest House bied verblyf aan in gastekamers en is in Klerksdorp geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe en besienswaardighede.

Verblyf word aangebied in 6 kamers wat elk uniek en smaakvol versier is. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed, of 1 of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar en klerekas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt of aandete kan teen 'n addisionele koste gereël word en word in die eetarea bedien. Die gastehuis het aangewese rookareas op die perseel en veilige parkeerplek is beskikbaar.

At Grace Guest House is na aan winkels, 'n paar restaurante en die Wilmed Park Hospitaal, wat net 5 tot 10 minute se ry hiervandaan is.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At Grace Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 224 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]