Somerstrand Akkommodasie by At Home Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+20
+20

At Home Bed and Breakfast

  • Vanaf R795 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skegness-weg 28, Summerstrand , Port Elizabeth , 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ons bied B&B- en selfsorgopsies in die rustige strandfront-area van Summerstrand in Port Elizabeth.

Elke eenheid het sy eie privaat ingang, en suite-badkamer, gratis WiFi, DStv (Hotelpakket), yskas, mikrogolfoond, komplimentêre tee en koffie en veilige parkering. Rus om die swembad en by die grasdak-braai-area. Ons is net een minute se ry van die strand, restaurante, supermarkkompleks, kasino, rolprentteaters en "bowling alley".

'n Wasdiens is op versoek beskikbaar. Toere en pendeldienste kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir At Home Bed and Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Skegness-weg 28, Summerstrand , Port Elizabeth , 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink At Home Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skegness-weg 28, Summerstrand , Port Elizabeth , 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjYTg3ZmQ0LTlmN2EtNDBlOC1hNTBkLWI2Mzk5NzM3MjQwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 28 Skegness Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.987549743857 25.66471638525
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za