Parys Akkommodasie by At Home Guest House | LekkeSlaap
+21
+21

At Home Guest House

9 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

At Home Guest House is in Parys in die Vrystaat geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en gesinne.

Die gastehuis bied 6 slaapkamers wat elkeen uniek ingerig is. Elke ruim kamer het koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met DStv.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek, 'n swembad, braaigeriewe, 'n lapa 'n lowerryke tuine vir ontspanning. At Home Guesthouse is naby die middestad wat verskeie winkels, die Vaalrivier met verskeie watersportdoendinge en die Afri-Dome met verskeie opvoerings bied.

Geen diere word toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir At Home Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • 2de Laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink At Home Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczY2UyMzc0LTJkYjEtNDJiOC04ZTY3LWZlYmFiYTJlNDk4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 16 2nd Avenue Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.917837 27.453133
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za