LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At Home Guest House | LekkeSlaap
+21

At Home Guest House

10 resensies
Gastehuis
Kamers 1 - 3
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe in dié kamers sluit koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, mikrogolf, 'n sitkamertjie, 'n TV met DStv, gratis WiFi, ingeboude kaste, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer in. Verder is daar ook 'n deur wat na die tuin lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié ruim kamer met 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, 'n sitkamertjie, 'n TV met DStv, gratis WiFi, ingeboude kaste, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer in.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n sitkamertjie met 'n eetkamertafel en 3 stoele, 'n yskassie, mikrogolf, TV met DStv, gratis WiFi, ingeboude kaste, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer in. Die kamer het 'n deur wat na die lapa en swembad lei.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n klein sitkamer met 'n enkelbed, 'n eetkamertafel met 2 stoele, yskassie, mikrogolf, TV met DStv, gratis WiFi, ingeboude kaste, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer in. Die kamer het 'n deur wat na die lapa en swembad toe lei.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczY2UyMzc0LTJkYjEtNDJiOC04ZTY3LWZlYmFiYTJlNDk4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 16 2nd Avenue Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.917837 27.453133
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!