At Home In Walker Street

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At Home In Walker Street is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Aurora, Kaapstad. Rook op die perseel is verbode. Die perseel is net 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede op die Durbanville Wynroete en in die Noordelike Voorstede.

Die woonstel is vas aan die hoofhuis, maar het 'n aparte ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n dubbeldeuryskas, oond, stoof, ketel en ander basiese kookgerei toegerus.

Die sitarea het lugversorging, 'n TV met DStv en Showmax. Daar is onbeperkte WiFi. Die eenheid het parkeerplek vir 1 voertuig. Die gashere woon op die perseel en sal beskikbaar wees om bystand of raad te bied oor doendinge wat gaste in die area kan geniet.

At Home In Walker Street is 31 km van die Kaapse middestad, 33,5 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en Meerendal, Bloemendal, D'Aria se wynproelokale in die Kaapse Wynlandstreek.

Slaapplek

'n Bespreking by At Home In Walker Street sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At Home In Walker Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za