At Home on Sabie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At Home on Sabie is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloemhof geleë, 'n noordelike voorstad van Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby Tygervallei en 15 minute se ry vanaf Durbanville se wynroete.

Dié ten volle gemeubileerde, grondvloerwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Altwee kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n ekstra groot stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ingeboude kaste. Die oopplan-leefarea het 'n TV en bied toegang tot 'n klein privaat binnehof. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook ’n ketelbraai, wasgoedgeriewe en swembad op die perseel wat gaste kan geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by At Home on Sabie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At Home On Sabie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za