At Home Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At Home Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n tipiese Weskusstyl huis wat in 'n stil woonbuurt in die vissersdorpie, Velddrif, skuil. Verblyf is beskikbaar in 'n woonstelletjie wat deel is van die hoofhuis waar die eienaars bly, maar die eenheid het sy eie ingang.

Die woonstelletjie beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en het 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n waaier.

Gaste kan hul voertuie agter geslote hekke parkeer. Daar is wasgoedgeriewe teen ekstra koste. Gaste moet asb. navraag doen indien hulle die geriewe wil gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by At Home Self-catering sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At Home Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za