Velddrif Akkommodasie by At Home Self-catering | LekkeSlaap
+9
+9

At Home Self-catering

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moos Constable-straat 11, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Beskrywing

At Home Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n tipiese Weskusstyl huis wat in 'n stil woonbuurt in die vissersdorpie, Velddrif, skuil. Verblyf is beskikbaar in 'n woonstelletjie wat deel is van die hoofhuis waar die eienaars bly, maar die eenheid het sy eie ingang.

Die woonstelletjie beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en het 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n waaier.

Gaste kan hul voertuie agter geslote hekke parkeer. Daar is wasgoedgeriewe teen ekstra koste. Gaste moet asb. navraag doen indien hulle die geriewe wil gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by At Home Self-catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir At Home Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Moos Constable-straat 11, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink At Home Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moos Constable-straat 11, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAsH7GKdabMBIuCigKACfNvjXYrwkiKlQ4Z8mbLeZbXKrOCqqfO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 9 5 1 4.91 11 Moos Constable Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.78668703442 18.164632946574
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za