LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At Home Selfsorg | LekkeSlaap
+19

At Home Selfsorg

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Roberts Rd, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 0
  • Vanaf R695 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die 'At Home Self-catering' is 'n hoegehalte, stylvolle woonstel wat gerief en gemak teen bekostigbare tariewe aanbied. Ons bied vir gaste 'n ware veilige en private verblyf in die groen woonbuurt van Clarendon aan.

Die woonstel is vir die persone geskik wat 'n 'tuiste weg van die huis' soek en waar 'n mens kan kom en gaan soos dit jou pas, sonder om gepla te word. Maklike toegang tot die N3, maak dit 'n ideale bestemming vir almal wat Pietermaritzburg besoek, of dit nou vir besigheid, sportbyeenkomste, kunste en kunshandwerk of ander spesiale geleenthede is. Die eenheid is ook geskik vir 'herverplasing', of vir langtermyn verblyf.

Ons het 'n gastekamer wat nie meer as twee persone huisves nie en dan het ons ook twee woonstelle waar vier persone in elk kan slaap, met twee slaapkamers, 'n volledig toegeruste granietkombuis en 'n oop-plan eet- en sitkamer met 'n klein patio.

Fasiliteite:
* 72cm Televisie met Mnet
* Verwarmer en lugreeling
* Veilige onderdak-parkering vir een voertuig en oop parkering vir ander
* Afstandbeheerde toegang
* Word elke tweede dag skoongemaak
* Wasgoeddiens op versoek
* Kontinentale ontbyt op versoek

Naby aantreklikhede:
Die woonstel is binne stapafstand na vyf uitstekende restaurante. Minder as 'n kilometer weg
is twee inkopiesentrums waar 'n mens jou inkopies kan doen of 'n gim kan besoek. Ons het vier van die topgehalte besigheidsparks, te wete Hill Tops, Redlands, Cascades en VCC binne vyf minute se motorrit weg. Dit is ook goed gelee t.o.v. bekende skole in die stad. Naby die 'Royal' Skougronde waar die 'Royal'-landbouskou, die Tuinskou en verskeie ander gebeurtenisse plaasvind. Ons is ook ideaal gelee vir diegene wat by geleenthede soos die Duzi kano-maraton, die Comrades-maraton, of die Amashova fietsresies wil wedywer. Ons is ook naby die St Anne's, Grey's en Medi-Clinic-hospitale, wat ideaal is vir diegene wat wil besoek, of wat van 'n operasie herstel

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir At Home Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 53 Roberts Rd, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink At Home Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Roberts Rd, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExOWIyOTZjLTJhMDItNGUyMi05NTQzLWJmMjFlNjgzMjA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 53 Roberts Rd Clarendon 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.598946481081 30.364601612091
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!