LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At Home Selfsorg | LekkeSlaap
+19

At Home Selfsorg

Rose Room
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dis 'n pragtige tuin-eenheid binne in 'n roostuin. Die kamer het 'n goeie grootte met die belangrikste selfversorgings-toerusting. Koffie en tee word aan gaste voorsien asook gefiltreerde water. Beddens is of 'n koning-grootte bed of twee enkelbeddens. Die kamers is modern afgewerk en daar is lugreeling, goeie beligting en platskerm-TV met DSTV. Die en suite is modern en luuks met 'n raamlose stort en verhitte handdoekstang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aloe
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie woonstel is soos die Avokado-woonstel. Ons woonstelle is 2 slaapkamer-eenhede. Die hoofslaapkamer het of 'n koning-grootte bed of twee enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens wat as 'n koning-grootte bed opgemaak kan word. Beide kamers het ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het 'n waaier en lugreeling terwyl die tweede slaapkamer nie die geriewe het nie aagesien dit altyd koel bly.

Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Avocado
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Ons woonstelle is 2 slaapkamer-eenhede. Die hoofslaapkamer het 'n koning-grootte bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens wat ook weer in 'n koning-grootte bed opgemaak kan word. Die hoofslaapkamer het 'n waaier en lugreeling, terwyl die tweede slaapkamer wel koel bly sonder daardie toerusting.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Roberts Rd, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExOWIyOTZjLTJhMDItNGUyMi05NTQzLWJmMjFlNjgzMjA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 53 Roberts Rd Clarendon 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.598946481081 30.364601612091
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!