Knysna Akkommodasie by At Knysna | LekkeSlaap
+51

At Knysna

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Duthie-rylaan 124, Belvidere-landgoed, Knysna , 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 230 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At Knysna is op die Belvidere-landgoed in die kusdorp Knysna in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die huis het 'n uitsig oor die strandmeer en op die berge. Die dorp is 'n gewilde bestemming vir vakansiegangers en is bekend vir sy gholfbane, woude, riviere, riviermond, strande en voetslaanroetes.

Verblyf word gebied in 2 suites en 'n solder-ateljee. Al die kamers is en suite en bied 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n Nespresso-koffiemasjien en teemaakgeriewe. Die kamers in die gastehuis word skoongemaak en sluit ontbyt op die stoep met 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer in.

Daar is gratis parkeerplek en 'n swembad op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bo-Duthie-rylaan 124, Belvidere-landgoed, Knysna , 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 230
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 230
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Duthie-rylaan 124, Belvidere-landgoed, Knysna , 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d48b99737ef7b0b1917e4ebbf92e44ffc6441459ef65f7333dbdd86ee4fd6d3186d6e1ce70c289dd5c35c1bd83fda9914ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 230  per nag (plek vir 2) 124 Upper Duthie Drive Belvidere Estate 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.050099118514 22.994728536227
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za