At Last Shelly Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At Last Shelly Beach is 'n groot selfsorgkothuis op die eienaar se perseel naby die strand in Shelly Beach. Dit is ook naby die Shelly-sentrum.

Hierdie eenheid is volledig gemeubileer en het 'n privaat ingang en 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stapelbed in die leefarea vir 2 kinders. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ingeboude kaste.

Die oopplan-sitkamer het 'n TV met DStv, so gaste kan hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Dit lei na 'n beskutte balkon en daar is ook 'n privaat braai-area. Daar is aparte parkeerplek op die perseel vir 2 motors. Die gasheer sal daar wees om gaste te help inklok.

Die perseel het die ideale ligging 1,5 km vanaf South Coast Mall en net 'n entjie se ry vanaf Margate se hoofstrand en die omgewing se besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by At Last Shelly Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At Last Shelly Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false