Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Leisure

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 43 resensies vir At Leisure
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elde G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elde G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n wenner.

Van die beste verblyf wat ek nog gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli G
Gesin met klein kinders

Netjies, gerieflik en baie goeie waarde vir geld.

Heerlike gerieflike verblyf met uitstekende diens deur Lola. Sal definitief weer daar oorbly as ons weer in Worcester is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met alles wat mens nodig het en meer!

Wat 'n heerlike verrassing! Ons het so lekker gebly. Die kleinste detail is aandag aan gegee en die gasvrou was regtig baie vriendelik en behulpsaam. Alles is pragtig skoon en netjies. Dit het gevoel asof ons tuis is met ekstra bederfies. Ons sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Besigheidsreis

Lekkerplek.

Wonderlike plek sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net die beste diens.

Skoon en gerieflike woonstel met al die nodige fasiliteite. Die gasvrou het ons hartlik ontvang en tuis laat voel. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicqui T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicqui T

Ons vriendelike gasvrou het ons ontvang en dadelik tuis laat voel.

Die plek is pragtig. Veilig. Gerieflik. Ek sal graag weer daar oorbly. Ek sal enige een aanbeveel om hier te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustig en gemaklik.

Baie mooi plekkie in die mooiste wêreld. Netjies en skoon. Ek hou baie van die honesty bar en jar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very homely apartment in a quiet area. Perfect if you just want to get away.

Excellent all-round facilities with modern equipment. Not affected by load shedding as an added benefit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jemima C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemima C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig, kalm.

Lola het ons op die inklokdag baie vriendelik verwelkom en was heeltyd vol voorstelle van plekke om te kan besoek wanneer ons nie geweet het waar om te gaan nie. Die akkommodasie was definitief mooier as wat ons gedink het dit gaan wees. Ons het ‘n baie lekker tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese, goed toegerusde eenheid en vriendelike ontvangs.

Ongelooflike mooi, skoon, netjiese eenheid, ruim en regtig waarde vir geld. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L
Saam met vriende

5 ster vir Lola!

Dit was een van die beste oornagplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Lola en Willie, julle is tops. Julle gasvryheid het geen perke geken. In een woord: fantasties. Sal enige tyd weer by julle oorbly. Akkommodasie was als wat nodig was om lekker te kuier. Al die inligting om ons tydjie lekker te maak, was hoogs gewaardeer. Sal enige tyd die pragtige plekkie aanbeveel. Dankie weereens, Lola!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G

Die mooiste mooi!

Lola is die vriendelikste gasvrou en eienares van At Leisure! En hierdie luxury eenheid is absoluut net van leisure! Geen moeite ontsien in enige iets van hierdie pragtige eenslaapkamerplekkie nie! Die heerlikste Honesty Basket, lieflike koffiemasjien en die vars melk in die yskas. Die klein marshmallows vir die koffie! Oh, my dit was 'n treat om hier te kon oornag! Pragtige skoon badkamer, die stort se vloere is skoon, lieflike groot sagte handdoeke. Heerlike braaiplekkie wat privaat is reg voor die eenheid. Ek het elke oomblik wat ons daar oornag het geniet! Dit was lieflik van die begin tot die einde! Baie dankie Lola!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marichen G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichen G
Gesin met tieners

An oasis.

We came there tired/warm/dirty from our outdoor excursion and left refreshed and well-rested. Everything is so beautiful, well-kept, thoughtful, clean and the hostess so friendly and caring. I accidentally booked the wrong date and she was understanding/patient/helpful to move the date. She informed us about loadshedding and before we could wonder she already explained the backup plan. The children enjoyed the fast Wifi. For future trips, we will look no further. Exceptional value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super-salige oorslaap!

Ons het heerlik gebly en was beïndruk op alle terreine. Ons kon heerlik braai, hulle het selfs hout voorsien. Lola is vriendelik en behulpsaam, sy het selfs kaarte van doendinge in die omgewing aangebied. Absoluut alles wat jy nodig het is daar. en nog meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike kuier in pragtige verblyf.

At Leisure is nog mooier as op die foto's. Alles wat jy benodig, is in die verblyf beskikbaar en die buurt is baie rustig. Die warm komberse en lugversorger was beslis 'n treffer in die koue weer! Ons sal beslis weer daar oornag wanneer ons in Worcester oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H
Gesin met klein kinders

It was the most welcome I have ever felt.

Everything was clean, neat and Lola was very welcoming and supportive. The coffee machine was the best. Thank you so much we will visit them soon. Thank you for everything. You were the best hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Gesin met tieners

Heerlik, heerlik.

Ons het werklik baie lekker gebly, skoon, veilig en stil. Lola is 'n dierbare gasvrou. Sal At Leisure enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Afton C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Afton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons het heerlik gekuier. Ons was goed ontvang. Lola is baie vriendelik en het ons sommer onmiddellik welkom laat voel. Sal beslis weer van hierdie juweel van 'n plekkie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zené K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zené K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en baie rustig. Ongelooflike gasvrou en sy help graag!

Dis 'n wonderlike plek om te kan oornag. Daar's alles wat mens nodig het en nog meer. Die gasvrou se deur staan 24/7 uur oop. Daar was 'n storm die nag en water het ingeloop en hulle het 12 uur die nag kom help. En seker gemaak alles is reg! Hulle is tops! Nêrens anders sal mens sulke gasvryheid kry nie! Regtig dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, clean and spacious apartment in a beautiful and quiet area.

We would highly recommend this self-catering apartment and Lola is an excellent and friendly host. She provided plenty of extras, brochures and information to make one's stay a pleasure. It is a well-appointed and well-equipped unit in a lovely, quiet suburb but close enough to the main roads to explore the area. Thank you, Lola and we will definitely stay again if we return to the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina U
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik lekker. Ongelooflike mense.

Mens voel dadelik tuis. Lola en Willie is uitstekende gashere. Die plek is heerlik. Mag hulle nog baie suksesvol en geseënd wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D

Te mooi en lekker om net 1 nag te bly.

Wat 'n positiewe ervaring, van die oomblik dat Lola, die gasvrou, my ontvang het. At Leisure is baie luuks en met net die beste toegerus wat dit meer as net geskik vir oornagverblyf maak. Ons het heerlik gebly, en die koffiemasjien met lekker vars bone en vars beskuit was 'n lekker bederf. Daar is selfs 'n "Honesty basket & wine selection" sou 'n mens dalk lus kry vir iets lekkers of 'n wyntjie. Alles was pynlik netjies en skoon, en dra by tot 'n nog lekkerder kuier by At Leisure. Ek beveel die verblyf ten sterkste aan, en sal beslis weer daarvan gebruik maak. Die akkommodasie is ook baie privaat met veilige parkering onder die afdak en 'n buitebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erns M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erns M
Saam met vriende

Was baie lekker

Ons was vriendelik ontvang. Dadelik tuis gevoel en veilig. Lekkerste koffie. Beddegoed skoon en vars. Rustig. Sal weer kom. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice P
Besigheidsreis

Absoluut fantasties, wens ons kon langer bly.

Lola, die eienaar, is 1 uit n duisend. Ons het so welkom gevoel. Die plek is pragtig, skoon, ruim en daar is alles en meer wat jy nodig het. Dankie vir al die bederfies wat daar is. Jy maak dit baie makliker. Die koffiemasjien was egter my gunsteling, want koffie is my lewe. Ons sal beslis weer daar bly as ons in die omgewing kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n vinnige wegbreek

Die plekkie is so netjies en was perfek vir ons twee met baie ekstras. Die area was stil en rustig. Regtig heerlik vir 'n vinnige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig kon ons net een aand bly, maar dit was baie lekker.

At Leisure is 'n lieflike woonstel, skoon netjies en veilig. Ons het lekker gebly en gekuier. Hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie smaakvol, ruim, gerieflik en skoon.

Gasvrou, Lola, en -heer, Willie, is pragtige mense. Heelwat spesiale detail wat nie verwag is nie. Sal graag weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik gasheer en gasvrou. Plekkie is ingerig met alles wat nodig is en baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag.

Uitstekende verblyf en baie vriendelike gasheer en gasvrou. Eenheid is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique T
Gesin met tieners

Die verblyf was uit die boonste rakke en die gasvryheid en behulpsaamheid was opreg waardeer. Ons het vreeslik welkom gevoel en het niks te kort gekom nie. Sal beslis weer terugkeer.

Home away from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L
Enkelreisiger

Dit was 'n perfekte paar dae by At Leisure, presies wat ek nodig gehad het.

Stilte, rustigheid en gerief! Lola is geweldig vriendelik en behulpsaam en het my 2 ure vroeër laat inklok. Die verblyf het alles wat jy kan benodig en meer, alles is bitter skoon, netjies, modern en gemaklik. Ek sal hulle beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Need a break of epidermic proportions? Book At Leisure!

Very quaint house and a stones throw from most amenities, whether it's a breakfast or just going to the Mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lien F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ’n bederf!

Lieflike gasheer en gasvrou. Ons het so lekker gekuier by At Leisure, absolute waarde vir geld. Soveel spasie in die vertrekke, geen beknopte klein gevoel nie. Baie skoon en netjies. Lola het ons bederf met beskuit, bone koffie en koffiemasjien, malvalekkers, vars melk en water in die yskas. Groot TV met van Showmax tot DStv. Ons het dit baie geniet met die reënerige en koue dag. Ons het soos koninklikes gevoel en sal beslis weer daar inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilmie G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G
Enkelreisiger

Uitstekend! Sal beslis weer bespreek.

Waardeer die aandag aan fyner detail en Lola se gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in 'n moderne woonstel.

Die woonstel is baie ruim, modern en goed toegerus. Die eienaars was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, spacious and clean.

At Leisure provide stylish and roomy accommodation with special touches such as the coffee machine, DStv, W-Fi and fluffy towels. Very friendly and helpful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D
Saam met vriende

Baie netjiese en lekker gerieflike plek.

Baie behulpsame en vriendelike diens. Plek was netjies en skoon en die koffiemasjien was ‘n lekker bonus! Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Ek het al twee keer by At Leisure gebly. Die huisie is netjies en so gemaklik ingerig! Die diens en omgee is uitstekend! Ek beveel At Leisure sterk aan vir enige persoon wat in Worcester moet oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Besigheidsreis

Spacious and comfortable.

One spent one night, but very comfortable and spacious. Will definitely stay there on my next trip. Owners very accommodating and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beter as 5-ster!

Vreeslik gasvry. Daar word soveel aandag aan detail gegee. Dit het gevoel of ons in n 5-ster hotel instap. Hulle het selfs uit hul pad gegaan om vir ons ontbyt te maak en ons te bedien. Ek moet sê dat van die baie plekke waar ons al gebly het is julle onder die top 3. Ek sal definitief almal aanraai om te besoek en sal self ook weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alvenia M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvenia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by At Leisure was uitstekend. Die dienste was baie goed.

Ons Sal definitief volgende keur weer by At Leisure verblyf inbook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gasvry, gerieflik, ontsaglik tegemoetkomend!

Toekomstige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesinda V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Uitstekende plek!

Wonderlike plek, sal beslis aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koortsstraat 3, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA067866e1554658f8e330113be75a529c78fb209af4da97567b3396a5a6e621626bcc6858d1cb43971dc2da2cf1ea37310a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 3 mense 43 5 1 5 3 Koorts Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.617931188674 19.455992253967