Selborne Akkommodasie by At One Lodge | LekkeSlaap
+28
+28

At One Lodge

  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlington-weg 1, Vincent, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

At One Lodge bied uitstekende selfsorg-akkommodasie met 'n verskeidenheid moderne geriewe wat dit ideaal maak vir gesinne op sporttoere of sakereisigers wat moet werk of wil ontspan. Ons is gerieflik binne loopafstand van die Joan Harrison-swembad, die Guild-teater, Selborne se skole, Selborne Park en groot winkelsentrums af geleë. Ons is ook net 'n paar minute van Stirling, Hudson Park, Claredon- en Port Rex-skole, Berea Tuine en Stirling Lodge se aftreeoorde af.

Ons selfsorg-akkommodasie bestaan uit 3 eenhede van verskillende groottes en is in 'n rustige en privaat omgewing met veilige parkeerplek van die straat af en braaigeriewe geleë. Elke eenheid het satelliet-TV met 'n DStv-pakket en gratis WiFi. Al die eenhede het volledig toegeruste kombuise, 'n tweeplaatstoof, yskas, ketel, broodrooster en al die nodige breekware en eetgerei. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Doendinge en geriewe in die omgewing wat jy met jou motor kan bereik, sluit Oos-Londen Gholfbaan, pluimbal, James Pearce Park, rolbalbane, Nahoon-rif en Nahoon-strand, die akwarium en die dieretuin in.

Let ASSEBLIEF OP: Geen skoolkinders word toegelaat sonder toesig van ouers of volwassenes nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir At One Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Darlington-weg 1, Vincent, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Gaste dink At One Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlington-weg 1, Vincent, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxIv2upbuV42MxLbke3DvzeAqW0MhrYpLXdWqfCEQtf1EIcfk5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 1 Darlington Road Vincent 5247 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.988717 27.902399
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za