At Padrao 23

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At Padrao 23 is 'n luukse selfsorg-eenheid wat ideaal geleë is in 'n veilige en stil area in Langebaan. Dit is naby die winkels en strand. Die plaaslike winkels en geriewe is net 'n entjie weg en daar is 'n paar tweedehandse winkels, kuriowinkels, restaurante en baie ander hoekies en draaitjies wat ontdek moet word.

Die boonste eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en is goed ingerig vir selfsorg. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 addisionele enkelbeddens in die leefarea.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof en oond en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n ingeboude kroeg-area. Die sitkamer beskik oor 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Daar is ook 'n binnebraai-area. Die eenheid bied toegang tot 'n balkon met gedeeltelike strandmeer-uitsigte. Voertuie kan op die perseel parkeer.

Daar is 'n salon op die perseel, Elégant Hands and Feet, wat die volgende bied: intens manikure en pedikure, gespesialiseerde behandelings, hand-, arm-, been- en voetmasserings, warm olie manikure en pedikure, paraffienwas-manikure, en nog meer.

Slaapplek

'n Bespreking by At Padrao 23 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At Padrao 23 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za