Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Rest Bushstay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperstraat 671, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At Rest Bushstay is op die Hoedspruit Wildlife-landgoed geleë en bied gehalte-verblyf ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin. Die stil deel van die dorp gun gaste 'n rustige geleentheid voordat die park aangedurf word, of as hulle van die park af terugkeer. Die verblyf is is ook in 'n wildreservaat geleë

Die verblyf beskik oor 2 selfsorgkamers met elk 'n en suite-badkamer en basiese selfsorggeriewe. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei, ideaal vir verhit-en-eet. Die kamers het nie lugversorging nie, maar elke kamer het 'n plafonwaaier, muurwaaier en 'n TV met plaaslike kanale.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is naby die Hoedspruit Mall met 'n rits winkels, restaurante en ander geriewe. Daar is ook 'n vulstasie naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir At Rest Bushstay
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kierieklapperstraat 671, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink At Rest Bushstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperstraat 671, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0757b2bf5a8e288269edbd729c68fcde9aa230f6bdd7257bc78789991359bbc24f5d5575e3b4803d09b913e6d076c291b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 671 Kierieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.352971019411 30.966290406584