Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Rest Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir At Rest Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mordon V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mordon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fanties, rustig en veilig.

Fantiese tyd deur gebring, veral die rustigheid, en die feit dat dit so 'n pragtige uitsig op die dorp Zeerust het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Baie lekker.

Die gasheer was baie vriendelik. Die kamer was skoon, die bed was gemaklik, die stort was lekker, en daar was genoeg melk vir 'n lekker koffie. Mens kan vir niks meer vra as jy net 'n plek soek om oor te slaap vir een aand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Plek was baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Ons sal definitief weer oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugh C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value and all we needed.

Thank you owners, your place is excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en baie netjies.

Die kamers is pragtig en netjies. Lekker spasie en die badkamerstort is hemels. Vriendelike ontvangs, ons sal vir seker weer gebruik maak van die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
'dries V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
'dries V
Enkelreisiger

Heerlike ruim kamer, smaakvol ingerig en versier. Gemaklike mense. Lekker geslaap!

Heerlike ruim kamer, toegerus om warm in die winter te kan wees en koel in die somer. Gemaklik ontvang. Lekker gemaklik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rene G
Besigheidsreis

Netjies, baie beknop en het nie 'n tafel waar jy aandete kan geniet nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kris B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Would recommend for transit stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alvina S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvina S
Gesin met klein kinders

Friendly service, beautiful rooms.

Excellent service by Johan. Will certainly stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olive S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olive S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Getrou aan die naam.

Dit was vir ons 'n voorreg om te oornag by At Rest. Johan het ons met soveel vriendelikheid ontvang en ons sommer dadelik laat tuis voel. Ons sal verseker At Rest aanbeveel en met vrymoedigheid weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kabelo K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo K

Very clean rooms!

The deco is simple but beautiful and compliments the rooms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alweer baie goed.

Alweer baie goed, baie dankie Leoni.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede

Baie dankie vir 'n netjiese, skoon, veilige, profesionele en baie naby aan onverbeterlike nag op 'n baie gemaklike bed. Leoni, jy het 'n plekkie om op trots te wees, ons sal At Rest aan al ons vriende en kolegas aanbeveel. Alles van die beste vir julle en weereens, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorah T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorah T
Saam met eggenoot / lewensmaat

I'm very happy with the place, it's exactly what they advertised.

The furniture, equipments, linen, blankets are up to standard. I'm very impressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Qwie K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qwie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het.

Ons het daar oornag op pad na Namibië, is vriendelik ontvang. Dit was skoon en netjies, lekker beddens, genoeg warm water en veilig met alles wat 'n mens nodig het. Sal verseker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Senzo D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Senzo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant environment.

Very clean and friendly host. We had issues with the shower the drain was blocked please look into it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk!

Warm ontvangs vanaf Leonie vandat ons daar gearriveer het. Ek was baie beïndruk met ons eenheid, dit was verskriklik mooi en pynlik netjies. Alles was daar wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad, koffie, suiker, tee en genoeg melk. Dit was nie eens vir ons nodig om 'n winkel te gaan soek vir koffie nie. Alles is daar wat jy kan nodig hê tydens 'n kort verblyf en ek sal At Rest definitief aanbeveel. Ek het voorheen in 'n ander gastehuis in Zeerust tuisgegaan, maar At Rest is definitief nou my eerste keuse. Het heerlik gebly en so lekker geslaap! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyo A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyo A
Besigheidsreis

Lovely place, welcoming owners and the location setting is breathtaking.

It's just heaven on earth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmari C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, netjies en veilig.

Baie lekker gebly. Netjies en modern. Al die nodige geriewe beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Rest Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Ek hoop om julle gou weer te sien.

At Rest Guesthouse
Elmarie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, gemaklike verblyf.

Pragtige kamer - skoon, netjies met alles wat nodig is. Goed geleë met veilige parkering. Sal definitief weer daar bly wanneer ons SA besoek en in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Rest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat jy ons gekies het om te kom bly. Ons sal julle graag weer in die toekoms wil sien.

At Rest Guesthouse
Nomahlubi T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomahlubi T
Saam met vriende

Beautiful to the core.

This place was to die for. Beautiful, clean and up to scratch. The owners are very friendly. We wished they had more rooms to book but unfortunately the rooms are limited. The money we paid was worth it, even more. I would recommend anyone to go book there. It’s good for VIP guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At Rest Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your beautiful review. When you try to catter for VIP guests, that is exactly what you get. What a stunning guest. I will recommend her to any host.

At Rest Guesthouse
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 4, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b4b6b2d4ce2f15b2a86e442ddc7b888f83346a9a164d8504ad4f275fef5bb788f88138c48c8e85fdee0b1ed20c9662f407c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 4 Water Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.54978077623 26.075845101173
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem