Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Beach Cottage Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barcelona Place 3, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

At The Beach Cottage Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Kaap St. Francis. Die eiendom grens aan die duine en is net 100 meter vanaf die hoofstrand.

Die woonstel op die grondverdieping het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, asook 'n stapelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, gasplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, potte, panne, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6, stoele, rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met privaat braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en elk kamer lei na 'n privaat stoep.

Sonkrag is tydens beurtkrag beskikbaar. Daar is ook 'n stort met warm en koue water sowel as 'n wasbak langs die woonstel.

Die tuin het 'n paadjie wat oor die duine na die hoofstrand lei. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die woonstel is op die grondverdieping van die gasheer se huis.

Slaapplek

’n Bespreking by At The Beach Cottage Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir At The Beach Cottage Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Barcelona Place 3, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink At The Beach Cottage Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barcelona Place 3, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA351079b5c91cfaeb843821c9ad6cb7d45fdfc0c839fd365c722ea6cd74612dd310e9ad11615fc9b5f3ddee62eeefa7ff7dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 3 Barcelona Place Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.204638888889 24.832527777778