At The Fountains

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At The Fountains is 'n selfsorgvakansiehuis in die Shelley Point Gholfoord.

Dié huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 en 'n halwe badkamers en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die hoof-, tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die solderkamer het 3 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus en die leefarea langsaan het 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n binnebraai met tafels en stoele.

Daar is 'n braai-area en 'n tafel met stoele in die tuin en daar is parkeerplek in die straat. Shelley Point bied 'n uitsig oor die rustige water van Shelleybaai en daar is geleenthede vir verskeie watersportsoorte.

Slaapplek

'n Bespreking by At The Fountains sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At The Fountains gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za