LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At The Rocks Country Estate | LekkeSlaap
+57

At The Rocks Country Estate

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 25 Okt 2021 tot 31 Des 2021.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 52 Rietfontein-plaas R104, Rayton, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At The Rocks Country Estate is in Pretoria. Die lodge is bo-op 'n koppie aan die oostelike Magaliesburg-bergreeks geleë is, met die mooiste uitsigte oor die verre valleie.

At The Rocks spog met 8 moderne kamers, elkeen met 'n eie privaat en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort of albei. Elke kamer het 'n platskerm-TV met DStv. Die kamers kan apart verhuur word, óf 'n groot groep kan alle kamers verhuur en eksklusief gebruik maak van die lodge.

Die lodge kan konferensies hou van 25 tot 150 afgevaardigdes en geleenthede van tot 300 gaste. Die lodge het 'n groot tuin, 'n swembadarea en 'n tradisionele boma wat geleenthede bied vir intieme samesyn en vermaak vir enige soort en grootte van die geleentheid.

Dit is 'n plek om te ontspan en is daarop gemik om eksklusiewe, vriendelike en bekostigbare verblyf te bied aan besoekers wat troues in die omgewing bywoon, die historiese en skilderagtige gebiede rondom Cullinan besoek of die platteland wil geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 21 resensies vir At The Rocks Country Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Perseel 52 Rietfontein-plaas R104, Rayton, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
  • Gaste dink At The Rocks Country Estate het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 52 Rietfontein-plaas R104, Rayton, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7916f3bfa55364fc2f460affae25d230bad4953413bb0ee98fca958883150354e8e8e3006e9e14d98356d1f79e05d0ed8e1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R680  per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Plot 52 Rietfontein Farm R104 Rayton 0001 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.78326 28.50007
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!