LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At The Rocks Country Estate | LekkeSlaap
+57

At The Rocks Country Estate

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir At The Rocks Country Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Cindy C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy C
Enkelreisiger

Baie oulike gastehuis. Perfek vir oorslaap as jy 'n troue naby bywoon.

Die kamer was ruim en baie netjies. Die gasvrou en staf was almal baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was ook heerlik. Sal beslis weer bespreek.

Alex K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou is uitstekend, was altyd bereid om te help waar sy kan.

Was 'n goeie wegbreek, het geen klagtes nie.

Tinus D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en ontbyt aanvaarbaar.

Die kamer benodig bietjie opknapwerk.

Mauritz V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz V
Enkelreisiger

Gemaklike en gerieflike kamer in die huis.

Ongelukkig het ek raserige bure gehad, maar dis buite die gasvrou se beheer. Verder was die kamer netjies en skoon. Die TV het alle DStv-kanale gehad wat gewerk het.

Carina V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and accommodating.

We loved the relaxing serenity of the B&B. It was cosy and the hostess was most welcoming and friendly.

Lindi M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Lindi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rooms clean but very noisy with music.

Improve their administration, because I had to pay twice and be refunded later because there was no communication between owner and agent. The next thing I got threats from owner.

Frikkie D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly people and great value for money.

See stars.

Petrus S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters swak (nie waarde vir geld nie).

Ons was geskuif van een kamer, No. 3, na 'n ander kamer, No 6, en daar was niks in daai kamer nie. Geen ketel of koffie nie, ons moes gevra het vir toiletpapier, het kamer gesoek met bad, kry toe een met stort.

At The Rocks Country Estate's terugvoer

Dear Petrus,

We sincerely apologise for your negative experience with our customer service. This is not who we promise to be. I have sent you a message on your WhatsApp and hope we can find a way to make it up to you.

Kind regards,
Lulu

At The Rocks Country Estate
Shelley C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was ruim en skoon.

Die gratis WiFi was 'n lekker bonus. Ek het die bespreking vroegtydig gemaak en die kamer met 'n buitedeur noukeurig gekies omdat ons 'n troue in die omgewing bygewoon het en ons nie ander gaste wou steur nie. Ons wou ook 'n bed groter as 'n dubbelbed hê. Maar toe ons daar aankom, is die kamer wat ons gekies het aan iemand anders gegee. Die probleem is uitgesorteer. Die hoofweg wat verby die eiendom loop, het konstante verkeer en geluide.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The room was spacious and clean.

The free Wi-Fi was a nice bonus. I made the booking well in advance, choosing the room with an outside door carefully because we were attending a wedding in the area, and we didn't want to disturb other guests. We also wanted a bed larger than double. But when we arrived, the room we had chosen had been given to someone else. The problem was sorted out. The main road running past the property has constant traffic and traffic noise.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charmagne G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmagne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place was clean, comfortable and spacious.

Very happy with At The Rocks Lodge for an overnight place to stay. The room and bathroom were huge, nice and clean.

At The Rocks Country Estate's terugvoer

Thank you for your feedback. We will continue to strive to improve.

At The Rocks Country Estate
Pikkie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie teleurgesteld.

As jy hou van volksvreemde doef doef musiek tot 2:00 in die oggend, leë bierbottels by die voordeur en 'n verwaarloosde tuin is dit beslis die regte plek om te oornag! Ek moes die bestuurder bel oor die geraas anders het dit seker deurnag gegaan. My vermoede is dat die plek van eienaars verwissel het want die foto's op advertensie en nou verskil hemelsbreed, maar ten spyte van die res was ons kamer darem netjies.

At The Rocks Country Estate's terugvoer

Sorry for your noisy experience. We do allow groups to have parties but not if they will disturb other guests. We were under the impression that you had left our property as your keys were left in your room and we locked it.

As soon I got your call however I stopped the group from making the loud noise. We do apologise for the experience of the noise from our other guests. I know such an experience impacts your entire experience of the place.

Kind regards
Lulu
At The Rocks Lodge

At The Rocks Country Estate
Denae V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denae V
Saam met vriende

Baie lekker!

Sien sterre.

At The Rocks Country Estate's terugvoer

Baie dankie.

At The Rocks Country Estate
Samantha P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies gekry waarvoor ek betaal het.

Baie netjies, skoon en eenvoudig. Het gehoop dat daar darem 'n ketel in die kamer sal wees om 'n koffietjie te maak, maar nietemin. Dit was waarde vir geld en net wat ons nodig gehad het; het 'n troue in die omgewing bygewoon.

At The Rocks Country Estate's terugvoer

Dankie vir u terugvoer.

At The Rocks Country Estate
Cornelia N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia N
Gesin met klein kinders

Wonderful.

It was so wonderful staying there. The host and her staff are very helpful, loving and made us so comfortable and gave us a very pleasant stay. Best host and staff ever. Thank you for you hospitality and going the extra mile to accommodate us. We will be making a special trip back there again just to spend time more time with them.

At The Rocks Country Estate's terugvoer

Thank you so much for your feedback, Cornelia. We really enjoyed having you all.

Regards
Lulu

At The Rocks Country Estate
Rudolph V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V

Pleasant stay. Friendly people.

Clean, good value, staff very friendly and willing to assist with anything. Will visit in future.

At The Rocks Country Estate's terugvoer

Thanks Rudolph for the feedback. We enjoyed having you and your lovely family around.
Regards,
Lulu

At The Rocks Country Estate
Welna S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf-ervaring!

Baie lekker verblyf! Die lodge-eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Spesiale dankie aan Lulu dat ek my Worshondjie Roy kon saambring.

At The Rocks Country Estate's terugvoer

Dankie Welna

Dit was 'n plesier om jou, dogter en julle hond te ontvang.

Beste
Lulu

At The Rocks Country Estate
Wilma S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met vriende

Fantastiese venue, kamers ongelooflik mooi!

Die venue is regtig goeie waarde vir geld. Alles was netjies en skoon. Die saal het ons in gedans en die boma en braai is by die saal gerieflik naby, dat almal saam kon kuier. Al ons gaste was verstom oor hoe mooi die venue is en nog meer oor die huis en kamers wat so mooi is. Ons gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het heerlik gekuier by At the Rocks Lodge!

At The Rocks Country Estate's terugvoer

Liewe Wilma,

Baie dankie vir u terugvoer. Dit was so aangenaam om julle te ontvang.

Beste
Lulu

At The Rocks Country Estate
Guanita E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guanita E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Dit is baie skoon en netjies. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

At The Rocks Country Estate's terugvoer

Liewe Guanita,

Baie dankie vir u terugvoer. Ons sal voortgaan om uitsonderlike diens aan ons gaste te voorsien.

Beste
Lulu

At The Rocks Country Estate
Lizette L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Skoon, netjies en uiters ruim.

Ons was 'n groep van 10 mense wat oornag het en ons sal beslis At The Rocks Lodge aanbeveel. Teen die prys, is dit vyfsterwaarde. Ons het ons tydjie by julle baie geniet.

At The Rocks Country Estate's terugvoer

Dankie Lizette,

Dit was aangenaam om u te ontvang. Ons sal voortdurend probeer verbeter.

Beste
Lulu

At The Rocks Country Estate
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 52 Rietfontein-plaas R104, Rayton, Pretoria-Oos, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7916f3bfa55364fc2f460affae25d230bad4953413bb0ee98fca958883150354e8e8e3006e9e14d98356d1f79e05d0ed8e1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Plot 52 Rietfontein Farm R104 Rayton 0001 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.78326 28.50007
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!